Jump to content

Durbanville Mtb Night Rides


Wannabe

Recommended Posts

Guest TheEpicOne
Posted

Dag sĂȘ! Ons is 'n paar ouens wat vanaand gaan vir 'n Night Ride...ry vanaf Durbanville Woolworths parkering en gaan dan tot by Malanshoogte en terug via Tiekie-draai & Race Course. Begin 19:30 want baie van die manne kan nie vroeer nie. Laat weet wie wil join.

  • Replies 1.6k
  • Created
  • Last Reply
Posted

My fiets is nog by die LBS vir 'n diens - sal dit nie maak vir vanaand nie.

 

Waar laat diens julle julle fietse? Sommer vir interessantheidsonthalwe?

Posted

Cool, baie dankie. Sal dit n kans gee, ek is altyd bereid om nuwe ouens te probeer.

 

Grotendeels maar vir die goed waarvoor ek nie lus is nie, soos remme bloei, ens :whistling:

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout