Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek kyk na die Anthem x1 2012 .Kan iemand asb vir my se of dit n goeie koop is ,ek kan ook nerens sien wat die mtb se gewig is.

Sal ook wil weet wat die gewig is...

Posted

Ek kyk na die Anthem x1 2012 .Kan iemand asb vir my se of dit n goeie koop is ,ek kan ook nerens sien wat die mtb se gewig is.

Ek kyk self na daardie fiets en natuurlik hang dit af van watter size fiets dit is, ek het gister die Large Anthem x 1 opgehang op die skaal by Cycle Lab en dit was so 12.9 kg. Dit hang ook natuurlik af van watter pedals jy opsit etc. Die paar gramme wat al hierdie fietse verskil, maak absoluut GEEN verskil tensy jy "n elite racer" is nie. Die goed wat jy na moet kyk is durability. funksioneel is daar BITTER min verskil tussen bv 'n Sram XO X9 X7 rear deraileur nie, behalwe die materiale wat hulle gebruik wat invloed het op gewig!Staal gaan altyd swaarder as Titanium wees maar gaan dieselfde funksie verrig :-) Die goed wat ek na kyk is die vurk, raam en WIELE!

Posted

Loer bietjie na die Specialized Epics, hulle het nog fietse op special. Onlangs na dual-sus gegaan - raam gekoop en opgebou.

 

Van al die duals is die specialized opstelling (geometry, brain shock ens) die beste gewees.

Posted

I recently bought the 96er 3000d Carbon and went through a massive investigation. Basically it came down to the Giant Anthem being a trail bike and the 96er (or Specialized Epic) which are slightly more aggresive race bikes.

 

I went with the 96er as the deal was simply too good to pass up on. I had a hard tail for 5yrs before that, so it has been an AMAZING upgrade.

Posted

Anthem a trail bike? hmmm...

 

I'm also confused. Anthem is an out and out race dual sus. Giant's trail bikes are the Trance and Reign.

 

Although, I have a 2010 Anthem X with a 120mm Reba on to slacken the head angle and it's all the bike I've ever needed.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout