Jump to content

Span ondersteuning


hendrich

Recommended Posts

Goeie dag

 

Ons het I span van 3 ryers en is op soek na enige iemand wat ons

sal kan help met enige ondersteuning om te kan race die jaar . Ons het

2 U/23 mans ryers en 1 elite dames ryer

 

I paar goeie uitslae wat ons laas jaar behaal het is:

 

CGC ladies road champ

1ste solo men 24 hour southern skies

Fast one over all marathon winner

1ste solo lady 10 hour kargo race

1 senior men MTN crater cruize 110 km

 

Ons het nog baie podium posisies beryk

 

Ek sal enige tyd ons al 3 se CV`s vir enige iemand kan stuur

sal ook I span proposal en race budget vir enige iemand kan stuur

 

Ek weet groot borge is nie altyd moontlik nie maar enige iets sal help

 

Los my jou email en ek stuur als so gou as moontlik vir jou

 

Baie dankie

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout