Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek kan 'n 2009 Scott Ransom 30 kry by my LBS wat nuut is. Is daar enige dinge wat ek moet weet oor die fiets, ek het nou al so bietie oor hom gaan navorsing doen en daar het so 4 ouens wat gekla het van die raam wat gekraak het. Ek weet dis nie die ligste fiets op die mark nie, maar dit pla my nie op die oomblik nie. Ek het 'n klein begroting en ek dink dis 'n halwe bargain. Ek kan die fiets vir R13000 kry, dink julle dis 'n goeie prys?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout