Jump to content

Recommended Posts

Posted

Spidey, ek soek 'n spare enetjie vir die epic.

 

 

 

Maar as jy so rondloop daar in die shops kyk vir een dan kan jy dit miskien saam jou afkom as jy cruxie kom help op die giro.

 

 

 

laat my weet man. Daai Blou Bulle cycle shops in Petoors is mos voor die res :-) (soos ons team)

 

 

 

Wanneer word jy pa? Is jy al op standby?

 

 

 

 

 

 

 

 

Posted

Sal vir Oom Pops loer.

Moet juis gaan inloer by die bikeshop vir 'n tyre of twee na Sondag se grappies.

 

Word eers pa in September.  Kan nie wag nie....nee wag......kan nog wag.  Hou van my baie training en slaap!!  Big%20smile

 

Al standby waarop ek nou al is, is as ek stand by the Mrs. as sy daai wit telefoon ophels en praat met George.

Die hond dink dis vreeslik funny.Big%20smile  Hy blaf vir haar.......sy brul vir hom.  Nogal 'n show in die oggend voor werk!!

 

OK....ek loop nou eers.  Valve.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout