Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 86
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Hey goeie tyd daai. Nee wat ek het heelwat later ingekom my tyd was 3:40 eesh, weet nou nie wat die official tyd was nie. Daar erm was die val en die gesukkel om my ketting weer op te kry.

 

 

Posted (edited)

I may not have ridden the fastest time. But I felt good on the bike, I went there just hoping to have a lekker ride and besides the 1 push of a climb I rode out all the others. Absolutely nailed the descents (not bad for a girl hey)

 

Now next weekend I will hope to have an equal lekker time at the dirtmax :)

 

Ps the bike is awesome ;)

Edited by Gen
Posted

Hoe ver is Parys van Orkney? Ons kuier die naweek daar en ek het nog nie 'n Dirtmax gedoen nie. Enige ander roetes die naweek in die omgewing?

Posted (edited)

Hoe ver is Parys van Orkney? Ons kuier die naweek daar en ek het nog nie 'n Dirtmax gedoen nie. Enige ander roetes die naweek in die omgewing?

 

Erm jis ek dink so 90km give or take 10km.

 

Daar is die local XC track in kld. 10km loop en as jy wil kan jy binne faan meintjes gaan ry. (Dit sal net moet vroeg wees dink fietsryers moet voor 8 vm weer uit wees. Maar daar is n klomp grondpaaie na vermaasdrif se kant

Edited by Gen
Posted (edited)

There is another event on in this area, in Baberspan (I am not exactly sure where iy is) the event is called 'ommipan challenge' trail run and MTB.

post-39623-0-12439000-1393219837_thumb.jpeg

Edited by Gen
Posted

Thanks Gen. I will decide between the Dirtmax and Faan Meintjies.

 

Cool. We have a couple of routes.. but we kinda just follow footpaths and make it up as we go along ;) plenty paths out there if you go looking.

Posted

I can really recommend this event. Apparently A lot different to previous yrs. The 60km had I think 40 riders so it's nice and small. Not sure bout the 30km and the road events and trail run. It's nice a challenging route . We did almost 800m so of climbing sobnot flat and descents are lekker.

Ek moet saam stem. Baie lekker gewees en sal dit verseker aanbeveel. Ek dink daar was saterdag meer fietse in Hartbeesfontein as wat die inwonerstal is. :D
Posted

Ek moet saam stem. Baie lekker gewees en sal dit verseker aanbeveel. Ek dink daar was saterdag meer fietse in Hartbeesfontein as wat die inwonerstal is. :D

 

+1

 

Jip, was baie lekker! Regtig baie mooi gemerk! Weet iemand wat die wen tyd op die 60km was? Ek het so 3:02 gery, dit rustige gevat.

Posted

Klink of dit 'n vinnige roete met net genoeg tegniese gedeeltes was? Dis hoe ek dit beleef het. :thumbup: 'n Mens wil darem dit geniet en 'n respektabele tyd by die eindpunt aankom sodat jy die dag saam met jou familie en vriende kan geniet.

Posted (edited)

Ook nuuskierig om te sien wat die wenner gery het in die 60km(48.85km).Wat se julle computers wat was die afstand?

 

Jy het gekroek :ph34r: lol ek het 59km gery.. waar het jy kortpad gegaan huh? ;)

Edited by Gen
Posted

Klink of dit 'n vinnige roete met net genoeg tegniese gedeeltes was? Dis hoe ek dit beleef het. :thumbup: 'n Mens wil darem dit geniet en 'n respektabele tyd by die eindpunt aankom sodat jy die dag saam met jou familie en vriende kan geniet.

 

Tyd is iets wat my glad nie pla nie. Ek will darem net nie laaste kom nie.. the ego wont cope lol. Net so lank ek dit op my fiets geniet is als hunky-dory.

 

Check man ek het dan 3e onder die dames gekom ;) ha ha.. daar was net 4 van ons ai ha ha ha

Posted (edited)

Erm die dirtmax venue het verander. Dit begin nou by Stonehedge in Africa of so iets. (Vir die wat wil gaan ry)

Edited by Gen

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout