Jump to content

Gaaitjie in my broekie....


BoerBiker

Recommended Posts

Posted

I say, leave the hole, but colour in the patch of skin underneath with a black marker.  Then no one will see the difference.  Maklik :D

Moer man ekt nou amper nou so hard gelag soos toe ek op Sport24 gelees het France suffers Parra blow. Genius!

Posted

My ma het op die ou boere manier my Assos bib gestop soos hulle sokkies gestop het en dit werk soos n bom! Enigste probleem, dink nie daar is meer baie mense met daai vaardigheid nie!

Posted

I see you are new, welcome. Now you know who is the real brains around here. :thumbup:

.....and "the brains" has an advantage......THE CHAINSAW.......so accept what "the brains" has to say.......She Who Always Must Be Obeyed.

Posted

My ma het op die ou boere manier my Assos bib gestop soos hulle sokkies gestop het en dit werk soos n bom! Enigste probleem, dink nie daar is meer baie mense met daai vaardigheid nie!

Ek sal bietjie hoor by moedertjie.... Dink syt nog êrens 'n kalbassie wat rondlê daar in haar naaldwerk kamer.

Posted

Ek sal bietjie hoor by moedertjie.... Dink syt nog êrens 'n kalbassie wat rondlê daar in haar naaldwerk kamer.

Kyk wat sal ons doen sonder ons moeders? My nuwe Anatomic hemp het gehak en skeer by JUMA. So die naweek word hy gefix deur moeder.
Posted

Kyk wat sal ons doen sonder ons moeders? My nuwe Anatomic hemp het gehak en skeer by JUMA. So die naweek word hy gefix deur moeder.

 

 

MAAR eers nadat jy die noodsaaklike 10min "lecture" gekry het oor hoe jy tog asb moet versigtig wees...en nie onnodig kanse vat nie...en ... en...

 

"Jaaaa ma..."...maar tog net die gat reg asb?

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout