Jump to content

Momsen 729 gekraakte raam


Buchu

Recommended Posts

Posted

Hoeveel van julle se 2013 Momsen 729/929 rame het op die top tube gekraak en hoe lank moes julle wag vir n nuwe raam. Ek het nie met hom geval nie en ek het ook nie n Thule wat die top tube kan beskadig nie. Dit is a awsome bike maar Momsen laat my nou al 3 weke wag sonder n antwoord. n Mens wil graag plaaslik ondersteun, maar hulle maak dit moeilik vir ons.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout