Jump to content

Creepy!


epoh

Recommended Posts

Dan wil jy seker nie weet nie:

 

Die wind het die hond rond gewaai. Eers links, dan regs, dan links dan...

 

Die kleintjie het agterna gehardloop en geblaf. Was heel sad.

 

edit: ek het eers gedink dis een van daai "opblaas toys" wat mense altyd in die swembad los. Embarrassed 
controlc2008-03-19 06:21:48
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 53
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dan wil jy seker nie weet nie:

 

Die wind het die hond rond gewaai. Eers links' date=' dan regs, dan links dan...

 

Die kleintjie het agterna gehardloop en geblaf. Was heel sad.

 

edit: ek het eers gedink dis een van daai "opblaas toys" wat mense altyd in die swembad los. Embarrassed 
[/quote']

 

LOLLOLLOL Dis awfull en meeste van ons was in trane op daai dag, maar ons het nou op die vloer rondgerol, met trane in ons o? van die lag! Dark humour...Confused

 

My ma s? jy moes hom gered het!Shocked

 

Btw...daar's weer iets fout met ons rekenaar...ander huis, swembad effens groter, wind is woes, kleintjie is nog hier, maar ons sal die blinds toe houWink
Link to comment
Share on other sites

Ek wou gaan kyk of ek hom kan uit haal, maar daai tyd het ek julle skaars geken. Daai glas deur was gesluit, en ek wou nie deur die huis loop opsoek na 'n ander exit en dan kom jou ma terug en vra vir wat loop ek deur die huis nie! Embarrassed

Ek het jou ma probeer bel om te hoor "wat nou?", maar haar foon was af. Ek het maar net die huis gesluit en "fluit fluit" kar toe gestap en weg gejaag. Die volgende oggend lui my foon en ek sien dis sy wat bel. My eerste gedagte was: "Dit was nie ek nie!" Ek het nog nooit so gestres nie!

 

 
Link to comment
Share on other sites

 Die volgende oggend lui my foon en ek sien dis sy wat bel. My eerste gedagte was: "Dit was nie ek nie!" Ek het nog nooit so gestres nie!

 

 

 

LOLLOLLOLLOLROFLOL!!!!LOLLOLLOLLOL
Link to comment
Share on other sites

Nice gym but ubber expensive. More like a place to be seen and a good story to tell "i go to the exclusive va melrose arch" blah blah.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout