Jump to content

Mountain bike buddies in Midstream centurion area


Francoiskruger

Recommended Posts

Posted

Good Morning.

 

About 30 to 40 km, i can ride 30 km in an hour.

 

 

Please advise if you can assist.

 

Thank you.

Hi Francois,

 

Daar is 'n groep op Strava genaamd Midstream Cycling Community. Hulle reel partykeer ritte ondermekaar. As ek kyk na jou avg spoed, 30km/h met 'n bergfiets off road as ek reg is, weet ek nie of jy iemand op daai groep gaan kry nie. Of dalk kry jy iemand wat hulle avg wil opstoot na 30km/h.  ;)

Posted

Baie dankie, kan jy asb vir my n kontak nommer stuur met n naam van iemand waarmee ek kan praat.

 

Baie dankie.

Ek het ongelukkig nie enige kontak nommers van iemand in die groep nie. Ek dink die beste sal wees om by die groep op Strava aantesluit en dan te kyk watter ouens ry dieselfde afstande en gemiddelde spoed as jy en by hulle te hoor of jy saam met hulle kan ry. Op die Strava groep kan jy ook die skedule vir die week sien en wie gaan watter dag die groepritte mee maak. Hoop dit help.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout