Jump to content

Convert from 2x10 to 1x10


kappiemouton1985

Recommended Posts

Posted

Hey 

 

Kan iemand my se, ek het huidiglik n 2x10 convertion en voel ek wil 1x10 toe beweeg, ek neem aan ek haal die fd, shifter en kabel af maar nie seker wat ek met die chain stay moet doen nie.

 

Kan iemand my dalk help asb

Posted

Wat presies bedoel jy met "chain stay" ? Want dis eintlik deel van die fiets se frame...

Eintlik wat ek wil weet is of ek iets sal moet verander en tweedens of ketting nie sal binne of buite kant toe afglip as ek ratte wissel agter nie

Posted

Koop vir jou a Narrow-Wide Chain ring. 32T en maak seker jou RD is die clutch Type, meenende hy het a on/off lock wat maak dat jou RD in een posisie bly. En dan kyk na a 11-40 of 11-42 Casette. want jy het heel moontlik a 11-36 op.

Posted

Alles wat Lexx gesê het,..en as jy probleme vind met chain drop, dan sit jy net n Csixx of FRM chainguide op, van Evobikes

 

Maar doen eers n setup soos Lexx sê, toets, en maak dan n call

Posted

lees op www.kalbo.co.za.

Sal mooi verduidelik hoe dit werk.

Moenie worry oor jou chainstay nie. Dit is deel van jou frame en dit gaan n moerse fokop wees as jy dit sny.

Posted

Koop vir jou a Narrow-Wide Chain ring. 32T en maak seker jou RD is die clutch Type, meenende hy het a on/off lock wat maak dat jou RD in een posisie bly. En dan kyk na a 11-40 of 11-42 Casette. want jy het heel moontlik a 11-36 op.

Lexx

 

Thanks vir die reply, ek sal wel loer. Sal julle se dis die geld werd om 1x11 of 1x12 toe te skuif imv net die conversion 1x10 toe?

Posted

Lexx

 

Thanks vir die reply, ek sal wel loer. Sal julle se dis die geld werd om 1x11 of 1x12 toe te skuif imv net die conversion 1x10 toe?

Ek sal nooit weer terug gaan gaan 2x10 toe ni. Ek het verlede naweek die Baberton Ultra gery en het meer as 2600m Geklim. en ni een keer het ek gewens ek het a Granny gear soos op a 2x10 ni. Dit voel bietjie weird aan die begin, maar na a paar rides is jy in die ding.

Posted

Hi

 

Probeer kiwi hy adverteer ook op die hub ...het n 40-11 casette &chain combo gekoop vir R1370 courier ingesluit......hy doen die 42-11 casette ook ,hy kry nuwe stock die week,maak net seker of die prys dalk nie op gegaan het met die wisselkoers ,die voorste chainring kan jy ook van hom af bestel indien jou bcd 104 is enige ander tipe bcd kan jy by evobikes kry hulle sin kos R1300 die Wolftooth.

 

104bcd is die populerste een ook baie goedkoper.Jy kan begin met n 32 of 34 chainring en as jy later sterker raak dalk op gaan na n 36.Ek verkies die 36 anderste verloor jy te veel spoed op die "straights".

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout