Jump to content

Seeding ??????????


limosine

Recommended Posts

Ek verstaan nou nog nie hierdie seeding storie nie. Met die Argus is daar spesifieke races om 'n seeding te kry.Dit maak sin,maar waar kom my seeding vir bv die Bela Bela vandaan?  Ek ry nou bietjie meer as 2 jaar fiets en sien ek het 'n seeding van 17.59.Wie bepaal dit en hoe weet ek of dit goed of sleg is. My vrou se seeding is bv 25.32. Is dit net Winningtime se tye wat tel. My vriend ry nou 5 maande en het reeds 3 races gery onder Championchip. Hy het egter nog geen seeding nie. Tel al die races of net sekeres.

Ek sal graag meer wil hoor van die wat al lank ry en weet !!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Vespa daar is 'n seeding lys wat deur cycle lab gedoen word. Alle wedrenne wat meer as ek dink 900 deelnemers of 3 profesionele spanne het wat deelneem kan dit tel vir seeding. Winningtime en Championchip wedrenne word gebruik. kyk op cyclelab se site by "seeding" en email hulle as jou seeding nie daar is nie.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout