Jump to content

Gaan die Lugmag onder as gevolg van die Kremetart?


Recommended Posts

Guest Big H
Posted

Gaan lees die link in Beeld

 

 

Cheetah is dit omdat julle dag en nag werk aan die organising van die Kremetart?????? Is daai bevelvoerder en tweede-in-bevel (2IB) van 2 Eskader, die lugmag se prim?re vegvliegtuigeskader in Louis Trichardt wat die nuwe Hawks en Gripens sal huisves ook 'n fietryer en nou gaan hy Aussie toe??????

 

Juslaaik dat een fietsreisies die lugmag kan kelder. Ons moet nou oppas dat ou Bob nie besluit ons het baja kos en hy wil dit he nie????? Net alleen met sy highly modified Hinds wat Aerosud vir hom gemodify het gaan hy sirkels om ons vlieg. Om nie eers te praat van skepe vol Chinese ammo nie!!!!!!! en dit sal alles die Kremetart se skuld wees.
Posted

My goeie genade dit is skokkend ! Ons gaan die naweek oorbly in die lugmag basis vir die Kremetart fietswedren en ek sal dan by my fighter pilot pelle uitvind of dit regtig so erg gaan ...

Posted

Oom H, op 'n ernstige trant.  'n Vriend van my en 6 van sy kollegas (almal gekwalifiseerde vliegtuig tegnici van 10jaar +) het 2 maande terug bedank uit die lugmag.  Redes? 1. Salaris en 2. hul word elke jaar oorgesien vir bevordering.  Die vriend s? hul doen die werk van 'n AO1, maar word nie bevorder uit 'n sersant pos nie.

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout