Jump to content

Recommended Posts

Posted

Dankie Big H

Ja dis die 10 sp 105.  Ek ry met 'n hydration pack voor, daar is agter net plek vir twee waterbottel cages.  Ons het ook die 30 c tyres vervang met die conti 28c.  Ons gebruik op die oomblik 16 gram bommetjies maar sal beslis kyk na die turbo morph.  Ons het ook 'n flightdeck opgesit want dit is vreeslik irriterend as ek nie kan sien in watter rat ek is nieThumbs%20Up
Posted

As jy nog die Raleigh sale ophet, haal af! My en my stoker se gatte kon dit nie hanteer nie. 40km was soos 200km.

Ek het ook 25C Conti's opgesit.
Guest Big H
Posted

Dankie Big H

Ja dis die 10 sp 105.  Ek ry met 'n hydration pack voor' date=' daar is agter net plek vir twee waterbottel cages.  Ons het ook die 30 c tyres vervang met die conti 28c.  Ons gebruik op die oomblik 16 gram bommetjies maar sal beslis kyk na die turbo morph.  Ons het ook 'n flightdeck opgesit want dit is vreeslik irriterend as ek nie kan sien in watter rat ek is nieThumbs%20Up
[/quote']

Kry maar daai Turbo Morph want ons het eenkeer in die ou ECCC race op Bronkhorstspruit sewe pap wiele gehad. Bomme is dan nie genoeg nie, Patches is al wat werk en dan werk daai Topeak. Ek het voor 600m vanaf die finish weer gepuncture en net so met die pap wiel klaargemaak!!!!!! Kry die groot bomme vir MTB's. Ek het vir ons rivnuts laat insit op el rapido en hy kan nou vyf waterbottels dra. Die Mtb Tandem kan vier dra wat gewoonlik genoeg is. Die Hydr pack se voorste strep knyp my pens!!!!!!
Posted
As jy nog die Raleigh sale ophet' date=' haal af! My en my stoker se gatte kon dit nie hanteer nie. 40km was soos 200km.

Ek het ook 25C Conti's opgesit.
[/quote']

Azonic, jy's reg, daai sale is nie gemaak om op te sit nieDead, het myne klaar geruil vir my Fizik Gobi
Posted

Dankie Big H

Ja dis die 10 sp 105.  Ek ry met 'n hydration pack voor' date=' daar is agter net plek vir twee waterbottel cages.  Ons het ook die 30 c tyres vervang met die conti 28c.  Ons gebruik op die oomblik 16 gram bommetjies maar sal beslis kyk na die turbo morph.  Ons het ook 'n flightdeck opgesit want dit is vreeslik irriterend as ek nie kan sien in watter rat ek is nieThumbs%20Up
[/quote']

Kry maar daai Turbo Morph want ons het eenkeer in die ou ECCC race op Bronkhorstspruit sewe pap wiele gehad. Bomme is dan nie genoeg nie, Patches is al wat werk en dan werk daai Topeak. Ek het voor 600m vanaf die finish weer gepuncture en net so met die pap wiel klaargemaak!!!!!! Kry die groot bomme vir MTB's. Ek het vir ons rivnuts laat insit op el rapido en hy kan nou vyf waterbottels dra. Die Mtb Tandem kan vier dra wat gewoonlik genoeg is. Die Hydr pack se voorste strep knyp my pens!!!!!!

Gelukkig is my pens bietjie kleiner as jouneWink

Wat prys die Turbo morph?

Weet nie, hier is min Bicycle Shops in Angolsh!!!!!!! My seun het my een saamgebring uit Duitsland uit baie lank terug ...... en myne werk nog!!!!!! Bel vir Bouwer Broers in Gezina by 012 - 335 0692 en se ek se hulle moet jou afslag gee vir kontant. Praat met Hennie of Johann.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout