Jump to content

Karoo to Coast 2018


corriekuilder

Recommended Posts

Posted

So,we bit the bullet,entered for the 2018 K2C,awesome. Now I know that there is a world full of knowledge from hubbers who have done it before, and I need some info and wisdom please. We are planning to camp at Vic-bay,and on the morning of the race,drive to Uniondale. Now the problem lies with our vehicle that will be at Uniondale,and how to get it to knysna. Considering the following options,(1) Drive up,and have someone (unknown) driving it down to knysna (2) Use a shuttle service of some sort to take us to uniondale, do the race, and be taken to Vic-bay again from knysna. What would be the options and costs involved,can anybody please assist me? And who else will be doing it this year?

Posted

Take a friend ,family member or long lost relative with to drive your car.Camp at Uniondale showground .Very festive .Lekka food and lots to drink. Camp at Vic after the race

Nice to have family waiting for you at the end.To much of a rush driving through early morning

Posted

Hi Corrie. Ek gaan ook ry en maak gebruik van n familie lid om ons af te laai in Uniondale. K2C is redelik maklik met geen tegniese paaie. Daar is wel n paar lekker klimme. Soos Dexter se is die begin gewoonlik bitter koud maar jy raak gou warm.

Posted

Ons ry gewoonlik v George af oggend voor die

die pad is ongelooflik besig en

vat n pel saam en slaap op uniondale dan na race slaap.julle waarookal julle wil kamp

Posted

Gaan ook my 1ste ene wees. Sal die oggend vanaf george ry en dan kan skoonpa die kar terug ry, die familie optel en knysna toe pak.

 

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk

  • 1 month later...
Posted

Jip my vrou en ek het ook ingeskryf vir ons eerste een. Ons gaan in knysna bly en sal dan die Sondag oggend opry na Uniondale. Ons het ook nie n dedicated bestuurder om ons kar terug te vat nie. Indien n ander paartjie belangstel kan ons saam met n voertuig opry die oggend en dan na die wedren of die Maandag oggend met die ander voertuig weer opry om die ander kar te kry. Albei voertuie sal 4 fietse moet kan vervoer sonder dat hulle beskadig. My bakkie het n rak bo op bak en die fietse is ver van mekaar af. Idiaal sal wees om die eerste voertuig op te tel die Maandag oggend oppad huis toe.Dis nou as daar n veilige plek is om die voertuig te los.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout