Jump to content

Recommended Posts

Posted
Apologies - I see where that could be a problem.  Seems guys are more and more willing to jump out in front of all traffic these days - makes it a little unnerving on a bike.

 

I am also experiencing these incidents on a more regular basis.

 

Hagar bly om te hoor jy is ok' date=' maar om die spesiale fietsie te verkoopConfused Nee man dis darem net 'n bietjie te drasties- hang haar liewer net in die garage op en dan kan jy darem so nou en dan haar net uitcheckWink[/quote']

 

Akkedis, jy moet mooi lees.  Hy gaan nie die fietsie verkoop nie, hy dink daaraan om dit in my bekwaame hande te los so dat ek dit mooi sal oppas smiley2.gif
Posted

more se julle ja nee ek sal dit net aan iemand versorg wat met haar sal praat en so nou en dan bietjie pamper en streel sy like baie aandag WinkWinkLOL

Posted
more se julle ja nee ek sal dit net aan iemand versorg wat met haar sal praat en so nou en dan bietjie pamper en streel sy like baie aandag WinkWinkLOL

 

Stuur haar na my toe Hagar.Sy kan dan die heeldag met my Spesiale fietsie praat.Ek sal mooi kyk na haar.Big%20smile
Posted

Hahaha, onetime jy het al genoeg!!! Het jy ooit plek vir nog een.

en HAGAR - jy kan nie nou ophou padfiets ry nie, wie gaan saam my die ARGUS deur suffer? Onthou jy het belowe neWink
Posted

Hello Rookie 101! Hoe gaan dit met jou en die training? Ja ek sal Hagar se fiets mooi oppas.Big%20smile

 

Hallo oulik - let wel, net ek mag so met hom praat op die hub vir die wat wonder - sleg man, asma het my gegryp en ek sukkel. Sien spesialis Dinsdag en mag tot dan nie ry nie, maar nou ja, karring agter die kidz aan terwyl hulle in die modder speel. Sal netnou pics opsit....

 

Hoe gaan dit met jou en MTB?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout