Jump to content

Recommended Posts

Posted
Vir die panzies(dis nou ek ingesluit!):

 

As julle op die hoek van die N1/Okavango wag' date=' kan julle 'n lift kry more oggend 6:30. Ek ry met die kar vandaar tot by die M&B in Skelmbos!

 

Kan ons bespreek dat ons almal mekaar so teen 8:00 by die robot voor die Lord Charles kry???????
[/quote']

 

WTF????Angry

 

Wie ry dan nou saam vanaf Andrag????????Ouch Not happy. Very not happy...Angry
  • Replies 330
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

I will get up early, make a cup of coffee, put on something warm and .... walk out onto my patio to see how many hubbers will be shivering in the dark while waiting for the famous hub ride. I may even feel a little guilty as I go back inside to my warm bed after making another cup of hot coffee !!!LOL

Posted
Tromps - ek' date='Tarmac,Trekker,BMC Fan en nog 'n ryer sal 07:00 by Andrag wees - sien jou dan, die wat wil moffie wees moet maar by die huis bly,[/quote']

 

BMC_Fan gaan dan met die kar deur ry tot in Skelmbos.Angry
Posted
Vir die panzies(dis nou ek ingesluit!):

 

As julle op die hoek van die N1/Okavango wag' date=' kan julle 'n lift kry more oggend 6:30. Ek ry met die kar vandaar tot by die M&B in Skelmbos!

 

Kan ons bespreek dat ons almal mekaar so teen 8:00 by die robot voor die Lord Charles kry???????
[/quote']

 

WTF????Angry

 

Wie ry dan nou saam vanaf Andrag????????Ouch Not happy. Very not happy...Angry

 

Tromps, miskien moet jy vir PB vra of daai onderwyseressie van hom nie vir jou paar lesse in die kuns van lees wil gee nie.

 

Gaan lees die updated 1ste post demmitAngry
Posted

Daar is nog 'n klomp ander wat ook by Andrag begin, lees net die eerste post.

 

Julle kan volgende keer self reel, my moer is nou stadig maar seker besig om suur te raak vir julle moaners!!

 

Kom ry of bly
Posted

Relax BMC Fan - even a bunch of old grannies need to talk a lot before they actually do anything. It helps with the preparation and motivation !!!LOL

Posted

Ons gaan k*k van die koueDead.  Vanoggend 8.5 deg C in Goodwood gewees en op pad werk toe met die scooter het my handjies amper afgevries, dwarsdeur proper motorcycle gloves.

 

Ek sal maar aantrek tot ek soos die Michelin mannetjie lyk en hopelik maak ek dit tot in S-Wes voor ek op-sieze.Wink

 

BMC_Fan, 'n maatjie van my genaamd "Sean Rademeyer" beloof ook om by ons aan te sluit in Somerset-Wes om 08h00.
Posted
Ons gaan k*k van die koueDead.  Vanoggend 8.5 deg C in Goodwood gewees en op pad werk toe met die scooter het my handjies amper afgevries' date=' dwarsdeur proper motorcycle gloves.

 

Ek sal maar aantrek tot ek soos die Michelin mannetjie lyk en hopelik maak ek dit tot in S-Wes voor ek op-sieze.Wink

 

BMC_Fan, 'n maatjie van my genaamd "Sean Rademeyer" beloof ook om by ons aan te sluit in Somerset-Wes om 08h00.
[/quote']

 

Ek het my vroutjie gestuur om vir my 'n ou man Vessie te gaan koop - ek het Eskimo gloves - leg en arm warmers and there you go - die koue gaan beslis lekker kou aan ons,
Posted
Anyway' date=' BMC Fan, you know I'm way tooo slooooooowwwww for your rides so there is no point even attempting themCry[/quote']

 

Racman - daai Icon foto van jou lyk dan so mean - wil jy vir my se jy ry nie fiets soos daai bloederige mannetjie lyk nie??
Posted
Onetime' date=' as jy gesond genoeg is om regop voor jou PC te sit, is jy gesond genoeg om more te join.....

andersins val dit onder panzyism....
[/quote']

 

Kyk wie praat. Jy het die laaste week die snuffels gehad en het gebail op die night ride. Maar was gesond genoeg om gaste te ontvang.LOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout