Jump to content

Recommended Posts

Posted

100% en by the way, wat is dit met die "mnr" en ek is akkedis, forcolorchappie, verkleurmannetjie nie likkewaan nie.LOL miskien moet ek dit as een van my aliase gebruikBig%20smile

  • Replies 66
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Eentyd, wat van ons doen 'n slag die Eden, coetzenburg, ou helshoogte damme, botmanskop ding?  kannie onthou dat jy al daar saam gery het nie?

as ons in stellenbosch begin en daai roetes ry kan ons altyd jonkers ook doen! Thumbs%20Up

Posted
100% en by the way' date=' wat is dit met die "mnr" en ek is akkedis, forcolorchappie, verkleurmannetjie nie likkewaan nie.LOL miskien moet ek dit as een van my aliase gebruikBig%20smile[/quote']

en ek dog jou alias is lovely girl!!!!!

Sorry ou groot liwwekaanLOL
Posted

Eentyd' date=' wat van ons doen 'n slag die Eden, coetzenburg, ou helshoogte damme, botmanskop ding?  kannie onthou dat jy al daar saam gery het nie?

as ons in stellenbosch begin en daai roetes ry kan ons altyd jonkers ook doen! Thumbs%20Up

[/quote']

Het al gehoor van die rides van julle en soos daar vir my gese is probeer julle net mekaar op ry asof dit n race is. Ek gaan ry in Jonkers want daar is lang climbs lekker single track en om tegniek te verbeter ry ek ook teen die berg op met die single track. Racing word gedoen by die races want ek het geen behoefte om aan my vriende te probeer wys ek is beter of ka$$er as hulle nie. Ek is moeg daarvan om te sien hoe party mense hulle eie ego's probeer streel op n ride. Dit is een van die redes hoekom ek verkies om op my eie te ry en nie altyd saam met ander mense te ry nie.

as dit net ek jy en tromps is gaan ons mos niks vir niemand probeer bewys nie??? Confused

dis 'n flippen lekker roete, baie klimme en tricky descents, en soos ek se kan ons jonkers daarna ry. 

maar dis jou keuse, ek dink net dit sal lekker wees....

Posted

As mens by coetzenburg parkeer, is dit so 5km teer tot by eden, dan offroad en net weer kort stukkie deur stellenbosch teer.  in totaal 10km max.

as mens dan jonkers toe ry met bikes is die kom en gaan ook teer, maar dit kan mens besluit....

Posted

ek wil graag eendag al ons land se groot races doen, tans knor die finansies maar net bq, so petrol en stuff hou my maar bq weg van die races af.....

Posted
100% en by the way' date=' wat is dit met die "mnr" en ek is akkedis, forcolorchappie, verkleurmannetjie nie likkewaan nie.LOL miskien moet ek dit as een van my aliase gebruikBig%20smile[/quote']

en ek dog jou alias is lovely girl!!!!!

Sorry ou groot liwwekaanLOL

Jong ek het destyds so baie aandag met die lovely girl storie gekry dat ek eintlik spyt was dat ek nie lovely girl was/is nieBig%20smile

Noem my wat jy wil maar eending staan uit soos 'n paal bo water en dis dat ek spesiaal isWinkLOL
Posted

Pappabeer, hoe hectic ry julle, ek meen, is die klimme erg styl en race julle rond of is dit 'n gewone chill distance rit? Ek sal graag wil join maar is nog 'n newby in die mtb wereld...Star

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout