Jump to content

SA's rugby players suddenly have smoother legs tha

badgirl

Recommended Posts

Wanneer daar 'n twis is rondom die feite... gaan na die bron.. http://www.bluebulls.co.za

Waar anders om fotos van die Flou Bulle te kry?

Kies Fanzone' date=' dan Photo Gallery. Kies die http://images.supersport.co.za/BB09CCvLio3sml.jpgVodacom Blue Bulls v Lions game

Die derde foto is hierdie ene: http://images.supersport.co.za/BB09CCvLio3.JPG

Tot my 8 jarige laaitie het meer beenhare as daai twee bulletjies (of is dit nou skielik versies?) SAAM!

So Big H, as die ander spanne wat dit dan doen MOFFIES is (jou 'beskuldiging'), hoe voel dit NOU om vir 'n MOFFIESPAN te ondersteun?

Die Mof Bulle ... klink nogal kewl, heelwat beter as Flou Bulle....!

[/quote']

Mens kan sien jy ondersteun die sjarqies...... tipiese SUURTIET!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

The Sharks players also shave' date=' not just the Bokke and the Mof Bulle.

See:

20090913_143017_Sharks_Girl_2.jpg
[/quote']

NOT a sjarqie this..... sardine. Sardines get EATEN by sjarqies.

Hoekom Suurtiet... het die Bulls nie verloor teen die Sharks die naweek.....

En ek Ondersteun die WP.... Voordat jy my ook wil sleg se.......

Link to comment
Share on other sites

'n Wee Peee onnersteuner is nie die moiete werd om sleg te se nie!!!!!!!!

......... by the way..... maak jy nog lee beloftes aan Hubbers vir afslag???????
Big H2009-09-13 22:56:38
Link to comment
Share on other sites

'n Wee Peee onnersteuner is nie die moiete werd om sleg te se nie!!!!!!!!

Dankie vir die kompliment ou slegte verloorder

Link to comment
Share on other sites

'n Wee Peee onnersteuner is nie die moiete werd om sleg te se nie!!!!!!!!

......... by the way..... maak jy nog lee beloftes aan Hubbers vir afslag???????

Weet jy wat..... As Jy die dag in die Shop was toe jy belowe het jy gaan daar wees sou jy die afslag en prys gekry het wat ek jou gegee het..... Maar jy het eers n week later gekom en toe was dai sak al verkoop.....

So hou op Suurtiet (soos jy dit sal se) wees en bou n Brug en kom oor dit.....

Want wragtig..... Jy het niks goed te se vir enige iemand in die plek nie.....

Ek weet jy is die Beste en Slimste hier maar moet dit asb nie so Obvious maak nie......

Ek kan waaragtig nie glo wat jy hier kwytraak nie....... ek word nou die vark in die verhaal omdat ek kwansuis nie betyds was nie. Ek kon dieselfde sak by Bouwer Broers en by Fritz baie goedkoper gekry het as wat ek dit by Bruce (jou Baas) gekry het. Stephen het dit self so bevestig telefonies. Ek was decent om die sak te kom koop wat jy vir my kwansuis uitgehou het.

Onthou ek is die klient!!!!!!..........  ek is die een wat jou salaris betaal elke maand..... ek en baie ander. Ek is altyd reg..... want ek is die klient!!!!!!!

Ek sal maar as ek binnekort in RSA is vir Bruce bel en hom die storie en jou attitude vertel. Die bedryf het nie clowns soos jy nodig nie!!!!!!!
Big H2009-09-15 03:32:51
Link to comment
Share on other sites

next you'll see them wear lycra booties over their rugby togs so not to dirty them.

And can someone explain to me why don't all the players wear kicking boots. And sometimes the kickers even leave them in the locker room.

Can you imagine an Obese Blue Bulls support with sharven legs?Dead
Link to comment
Share on other sites

'n Wee Peee onnersteuner is nie die moiete werd om sleg te se nie!!!!!!!!

Dankie vir die kompliment ou slegte verloorder

Show me a good loser, and  I will show you a Lions Supporter.smiley36.gif
Link to comment
Share on other sites

The Sharks players also shave' date=' not just the Bokke and the Mof Bulle.

See:

20090913_143017_Sharks_Girl_2.jpg
[/quote']

Mmmmmmmmm....... I'd much rather be looking at that then other mens legs.. mmmmmm
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout