Jump to content

Recommended Posts

Posted

ek het nie more skool nie we we we we en ek verdien my eie sakgeld meer as om net twee tubes te kan koop

 

goed om jou weer op die hub te sien is dit nou veraltyd????
Posted

lekker slaap ou grote, snot kabouter het jy nou die hele aand op die hub gesit net om daai sin te kan gebruik,  jy is so snaaks soos 'n boom vol uile.

 

jy was nooit in die weemag nie was jy boet want dan het jy beter se goed gehad

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout