Jump to content

sammajoor


Lancealot

Recommended Posts

ek het nie more skool nie we we we we en ek verdien my eie sakgeld meer as om net twee tubes te kan koop

 

goed om jou weer op die hub te sien is dit nou veraltyd????
Link to comment
Share on other sites

hy het woorde gebruik wat ek nog moet leer en hulle na mekaar in sinne gebruik ek dink hy word nou slim

Link to comment
Share on other sites

slowjoe want dis n opp forum die en ons mag met mekaar praat!! so gaan loop soek aandag op n ander plek!

Link to comment
Share on other sites

why don't you mind your own business betaal jy my sel rek ek dink nie so nie so bepaal jou met jou goed ek sal met myne NAG OU GROTE

Link to comment
Share on other sites

tsk tsk tsk.

hoekom verander jy nie jou username na snot kabouter nie, sal jou attitude en size pas
Link to comment
Share on other sites

lekker slaap ou grote, snot kabouter het jy nou die hele aand op die hub gesit net om daai sin te kan gebruik,  jy is so snaaks soos 'n boom vol uile.

 

jy was nooit in die weemag nie was jy boet want dan het jy beter se goed gehad
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout