Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het n I-Magic met die Fortius sagteware. Ry hom seker al vir 3-4 jaar. Die beste deel is die Catalyst sagteware. Ek bou al my power sessies daarin en dan chop ek af vir n uur elke oggend. Die VR deel is nice as mens te lui is om buite te gaan ry of as dit te koud is. Het Saterdag oggend Ventoux gedoen, lekker lang egalige klim.

Posted

TryBoy, ek wil die selfde doen met die power ding :) Maar weet nie waar om ordentlike info te kry nie. Moet ek maar n' boek by Velopress kry ? "Ventoux", is dit die RLV of is dit in catalist ?

Posted

Ventoux is RLV. Ek het n program gekry op Trainingpeaks.com. Dit kos n paar rand maar ten minste weet jy dan dit wat jy doen maak sin. Hulle het baie ander inligting ook.

Posted

Kyk alreeds na daai lot, wil ook dalk die cyclingpeaks sagteware kry, n' mens kan nou die tacx files intrek. Lyk baie beter as die Polar sagteware.

Posted

Ja ek gebruik die Cyclingpeaks WKO+ sagteware. Ek ry met n Ergomo op my padfiets. Die Cyclingpeaks sagteware is baie goed, baie beter as Polar. Jy kan dit vir 10 dae of so iets gratis gebruik. Defnitief die moeite werd. Ek trek al die inligting van my Ergomo af, dit is baie akurater as die Tacx. Daar is altyd n verskil tussen my Ergomo en Tacx power output.  Sonder enige verstelling op die Tacx het hy altyd so 40 Watt minder as die Ergomo gewys. Dit maak dat jy nie hard genoeg oefen as jy Catalyst gebruik nie. Het dit nou min of meer uitgegesort deur die Tacx sagteware the verstel.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout