Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ok' date=' kan iemand my asb 'n les gee oor hoe om multipe quotes te doen in een post? Anders gaan ek heeldag moet aanhaal en vrae antwoord / uitdagings aanvaar.....

[/quote']

 

laat ek dit nou vir jou stap vir stap verduidelik...Wink

 

1. maak die hub twee keer oop.

2. Quote die eerste keer soos jy normaalweg sou en reply daarop

3. Minimize daai website

4. maak die tweede webbladsy oop op dieselfde topic

5. quote normaalweg daar die volgende ding wat jy wil op reply

6. copy dan wat daar staan

7. maak weer die eerste webbladsy oop

8. paste onder jou laaste reply en antwoord dan daarop

9. ens ens...

 

 

Nellie:

1. Thanks' date=' die 2de plek was 'n bonus, ons wou net bietjie oefening in kry en rustig ry. Toe kom neuk hulle dit op deur die uitslae na paar laps op te sit en te wys ons was in 2de plek en net 3minute voor die 3de mixed span. So toe kom die kompeterende sy mos na vore en hou ons toe maar aan harder ry al was die vlees nie meer instaat nie.

2. Sal lekker wees om bietjie hubbers spanne teen mekaar op te sweep en hierdie lekker en goed georganiseerde wedren volgende jaar behoorlik te ondersteun.
[/quote']

 

Hey...hoe s? hulle altyd; 'n wen is 'n wen!Clap

 

Hmmm....tot wanneer ry Fatty nog vir WW? Dalk kan ek my Duiweltjie oortuig om saam met my te ry...Ermm

Anders ry ek weer saam met Elizna hulle volgende jaarSmile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout