Jump to content

Extremely Confused


Marius

Recommended Posts

Guest Big H

Marius

Een voorwaarde as jy Internet aankope wil doen is dat jy die produk wat jy wil aankoop baie deeglik moet navors. Jy moet weet presies wat jy wil he en dan seker maak dit is wat jy koop.

Prentjies kyk is NIE goed genoeg nie.!!!!!!!!

As CRC nie 'n VOLLEDIGE beskrywing van die item het nie gaan kyk op DT Swiss se website en maak dubbled seker.

Se vir David hy beter jou afsl*g gee EN vergoed vir die posgeld op die volgende item wat jy koop.

Link to comment
Share on other sites

JA OOM!!! Ek vir David getune, he se hy sal my die posgeld terug gee. Ek moet dit terug stuur normale post, myfok, weet oom hoelank gaan dit vat om daar uit te kom en as hulle dit gekry het gaan hulle dit eers weer terug stuur na my toe. Wonder of ek dan weer VAT op dit moet betaal???smileys/smiley18.gifsmileys/smiley19.gif

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Ja jy sal die Keiser moet betaal at hom toekom!!!! miskien nog uitvoerbelasting ook nog. Se vir daai Inngelsman van 'n Ier dat hy jou goed moet stuur sodra jy die bewys vir hom gemail het dat jy die goed gepos het. Vra hom of hy dink dat jy 'n skellim is. Scan die bewyse en email dit. Hy moet ook vir jou die VAT afsl*g gee op die items sodat dit jou niks ekstra gan kos nie. Dreig hom met die internet en die skerpioene en alles wat jy kan as dit nodig is. Moet nie k@k vat van Ingelsmanne nie!!!!!! Veral nie die wat in Ierland bly nie!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout