Jump to content

SRAM X.7 Pulley Wheels


hyper7
 Share

Recommended Posts

Hi!

 

Wie weet waar in ZA kan ek pulley wheels koop vir my ou (2007) X7? Dit is die een met die offset gaatjie in die boonste pulley. Ek is hier in die boendoes, so iemand wat sal pos? (CWC het nie, blykbaar) en ek wil nie CR af invoer net vir 'n stel pulley wheels nie!

 

My wielietjies het nou 10000 km op, en hulle is sat verby.

 

Dankie!

 

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan,

 

Ek is op Secunda. Ek was so rukkie terug op die oosrand by 2 groot (Wel, een groot een en een kleintjie) fiets shops en kon nie kry nie, en die 2 bike shops hier in Secunda sukkel ook om vir my te kry. Hulle kry net die nuwe pulleys wat anders lyk as die ou X7.

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

My X-7 se bottom pulley lyk of dit speling op hom het as ek dit op en af beweeg. Is dit dan tyd om dit te vervang, of wanneer is hy nou moeg?

Link to comment
Share on other sites

Ek glo nie 'n bietjie speling is 'n groot problem nie, hang seker af hoeveel hy beweeg?

 

Myne lyk so:

 

http://farm3.static.flickr.com/2697/4464348277_63fb0c077e.jpg

 

Link to comment
Share on other sites

Die pulley in die foto lyk nog goed. Vervang hom as die bearings verskriklik vassit of, die punte van die tande skerp word. Hierdie een se tande is nog soos Tafelberg bo-up. Goed vir nog 'n lang tyd.

 

"n Bietjie speling is nie 'n probleem nie. Die boonste een moet sywaartse speling he, die onderste een nie.

 
Link to comment
Share on other sites

Dis waar, en ek sou hulle nog gery het, maar die onderste een is basies vas. Die groefie waar die "bushing" in loop is grof. Ek voel sommer hoe trek hy 10W, en dit is 10W wat ek nie het in die middag oppad huis toe nie! (Die is eintlik my nat weer commuter, so die arme goed vat maar 'n hammering)

 

Die Roller Boys wat oppad is behoort my 4 minute vinniger by die huis te kry!

 

PS: Baie dankie vir die moeite Johan!

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout