Jump to content

Nie meer so donker


Cois

Recommended Posts

"n tydelike oplossing:

 

 

 

2006-06-17_063817_SL_400.jpg

 

http://www.serfas.com/lights/SL-400.shtml

 

(By Fritz Pienaar)

 

Wou eers so iets gekry het:

 

2006-06-17_064217_img_1.gif

 

maar die fietswinkel het nie 'n voledige stel gehad nie.

 

- Shop online -

 

 

 

Die SL 400 is okay. Maar waar dit donker raak is ek nog steed onseker van myself, en ek het my jack af geskrik vir 'n paar mense wat in die pad loop wat lyk soos die nag. In die dag doen ek so 2:45 per kilometer en in die nag so 3:05 per kilometer..

 

 

 

Ek het ook na die volgende een gekyk:

 

2006-06-17_064634_1086024018HL_EL300.jpg

 

(Bruce Reyneke)

 

 

 

2006-06-17_064718_1086023827HL_EL500.jpg

 

(Bruce Reyneke)

 

 

 

en

 

2006-06-17_065402_btl-17.gif

 

(Hot Spot Cycles)

 

 

 

Op die einde van die dag lyk dit of Big Ben die oplossing gehad het om self een te maak. Weet ook dat Big Ben besig is met 'n nuwe produk.

 

Sterkte Big Ben.

 

En sterkte vir die ouens wat nog soek.

Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

Vanwa

Ons het so Sigma mar die een met die klein battery, 'n NiHm battery. Ek dink dit is die Evo Pro X. Werk baie lekker, maak baie oulik vas met daai "girts" clamps en rubber "O" rings en is maklik om te gebruik. Die langste wat ons dit nog gebruik het van een en 'n half uur en daar was nog meer as genoeg lig. Dit herlaai vinnig en is baie lig. Een lig het ook 'n dim brite fasiliteit en albei het wit rooi en groen liggies vir nattery monitering op. Dit kom ook kompleet met die "T-bone" mounting asook al die drade clips en mountings om een lig bo-op jou helmet te monteer. Het dit nog nie gedoen nie.

Wat ek wel kan se is dt ek die EER gehad het dat 'n BMW sy ligte vir my ge- dim/brite het terwyl ons gery het. Die goetters is HEL skerp!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout