Jump to content

Recommended Posts

Posted

Read in the Beeld today the ANCYL wants to (once again) replace Paul Kruger's statue. This time with one of Chris Hani, because apparently Kruger is a symbol of apartheid, opression etc.

Seriously ? What a bunch of c0cks, maybe they need someone to buy them some history text books. Oh but wait, they probly can't read, shame... :thumbdown:

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

The first thing the communists did when they took Poland was to rewrite the history books ....... see what good it did for them...... los die kapokhaantjies van ANCYL, hulle gaan hulle self opfok!!!!!!

Posted

With breathless anticipation the crowd awaits the unveiling of the

Chris Hani Statue........

..........ek is seker oom Paul is al redelik gatvol hiervoor!!!!!!

post-24-0-10635300-1289417259.jpg

Posted (edited)

Stop living in the past man! Times are changing and maybe it is time you changed too. If you are not willing to change then you are just as bad as the people who are messing up the opportunity this country has.

Dieselfde Oom Paul Kruger het gese...... neem die goeie uit die verlede en bou die toekoms daarop...... ek hoop jy verstaan dit iengliesh!!!!!!!

oopsie..... lyk my die outjie het uitgechicken!!!!!!!!

Edited by Big H
Posted

Stop living in the past man! Times are changing and maybe it is time you changed too. If you are not willing to change then you are just as bad as the people who are messing up the opportunity this country has.

Think you misunderstood, they are more than welcome to put up a Hani statue, that is part of their heritage and the countries past and must be acknowledged, but they don't need to mess with mine to do that

Posted

Hmmm...Hulle kon seker nie Twitter toekry nie...

Ek wil nie onsensitief klink nie, maar geskiedenis maak my niks, oor 100 jaar van nou af, gaan mense ook nie meer omgee wie Chris Hani is nie. Dan slaat hulle maar net weer 'n ander statue op. En so herhaal die siklus homself.

Eerlikwaar, ek gee nie om vir oom Paul se stanbeeld nie en 'n Chris Hani beeld gaan my ook nie pla nie. Al probleem wat ek het is die koste daaraan verbonde...Hulle gebruik tax geld vir twak.

Dis weird dat ons mense "honour" wat reeds dood is. Maar niks gedoen toe hulle geleef het nie.

Oom Paul hert dalk baie beteken vir die mense in sy leeftyd, maar vir my beteken hy niks. En nog minder dit wat hy gedoen het.

Ek wens ons wil ophou om standbeelde op te rig vir dooie mense.

Ek stem saam.... Maar wat my gatvol maak is die politieke punt wat die bogsnuiters uit so iets wen

In any case die duiwe kan nie wag nie!!!!!!!!!

Ja, maar die punt gaan ook net valid wees vir 'n paar jaar en dan is ek en jy 6 voet in die grond - en die volgende geslag gaan minder omgee en so aan.

Ek is 'n Suid Afrikaner. Oor uit en klaar. Ek sal nooit iets anders kan wees nie en eerlikwaar, ek wil ook nie. So hulle kan oom Paul se standbeeld afbreek en maak daarmee wat hulle wil - ek bly wit. En ek bly 'n Suid Afrikaner. En daaraan kan die ANCYL f'ol doen!!!

Posted

Ek kan nou nie hulle quote nie mar die koste ding het opgekom on die artikel, hulle het gese dit maak nie saak wat dit kos nie hulle sal dit doen.

Kruger was darem verantwoordelik vir die Sabie wildtuin wat later die Kruger Park geword het.

Die groot ding is, ja, dis net n standbeeld, mar dit raak n probleem as hulle net basies maak soos hulle wil.

Hulle wil nie media vryheid he nie en wat nog alles, en as hulle eers daarme begin wegkom, eish !

Dude, ek weet dit pis mens af, maar dis juis wat hulle soek: 'n konfrontasie. maar dink mooi daaroor: wat gaan oom paul se standbeeld vir jou kinders beteken? En vir hulle kinders?

Om te baklei vir die behoud van 'n standbeeld van iemand wat jy anyway bitter min van af weet, is stjoepit. Kan ons nie eerder daai geld gebruik en ons education system verbeter nie???

Ek stem, dit wel oor die konsep van 'ons kan doen an julle wat ons wil'. Of dit nou misdaad of die standbeeld is of FRAIL wat toegesluit word as hy fietsry maak nie saak nie.

Posted

Dude, ek weet dit pis mens af, maar dis juis wat hulle soek: 'n konfrontasie. maar dink mooi daaroor: wat gaan oom paul se standbeeld vir jou kinders beteken? En vir hulle kinders?

Om te baklei vir die behoud van 'n standbeeld van iemand wat jy anyway bitter min van af weet, is stjoepit. Kan ons nie eerder daai geld gebruik en ons education system verbeter nie???

The communists say "keep the masses uneducated then they are easier to manipulate".... does it make sense why our masses are kept uneducated???????

I am just watching Hitler's triumphant entry into France, the humiliation at Versailes, Verdun Maginot Line and then the Vichy Government ...... 1939 and 1945 he was dead and defeated. That is how short a life in history is!!!!!!!!

Posted (edited)

The first thing the communists did when they took Poland was to rewrite the history books ....... see what good it did for them...... los die kapokhaantjies van ANCYL, hulle gaan hulle self opfok!!!!!!

And it was a Pole who pulled the trigger that killed Hani. History is always edited by the victor.

However, I reckon the ANCYL should keep the Oom Paul statue. After all, he did promote racial unity through his well-known "relations" with certain memebers of his domestic staff.

Edited by Tumbleweed

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout