Jump to content

Recommended Posts

Posted

 

Went for a ride on Sunday and decided to Groot Brak Hoogte again....here goes....

 

 

20071030_054642_Photo-0159.jpg

 

Still further up....

 

20071030_054820_Photo-0160.jpg

 

almost there....

 

20071030_054909_Photo-0161.jpg

 

20071030_054943_Photo-0162.jpg

 

Tony did a gig at a wedding the previous night so he had a bit of a late night....nevertheless...we had a good ride....We will also soon be kitted out in our Trellidor Cycling kits...will post some pics ASAP for all 2 c
Posted
LOLdaai bitch van 'n klim is so 4.5km lank....probleem is hy het 'n klomp draaie so mens sien nooit die einde nie totdat jy so 100 meter of so van bo af is...TongueLOL
Posted

 

  Quote
LOLdaai bitch van 'n klim is so 4.5km lank....probleem is hy het 'n klomp draaie so mens sien nooit die einde nie totdat jy so 100 meter of so van bo af is...TongueLOL

 

En as ek reg kan onthou is die ding ook nie teen een incline nie, so mens kan nie regtig 'n pace kry en die ry nie.  Maar bly vet pret om daar te op.  'n Ander opdraende wat vir my taai is is die een uit Glentana uit terug N2 toe.  Daai een hy maak vir my WHA!

 

Posted

Use to do that hill like in nearly every afternoon after school (George, Glentana, Groot Brak, George) and on the way back home just a quick pop in down to Herold?s Bay as well. 

 

Ai, these pics bring back sooo many memories of endless hours in the sun with old buddies on our Peugeot Rapports, Le Jeunes, (spelling?!)!  Every meter of that climb is sooo burnt into my mind, it is sooo familiar.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

Those were the good old days?  The <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />
Garden Route
? what a cycling heaven!Wink  <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

carbon:gal2007-10-30 06:32:55
Posted

Cycling heaven yes.  They should just get the people there to be a bit more cycle friendly!  Carbon Girl, I've had great rides on the route you've just suggested though.

 

MBayBike, is daar 'n veilige roete van George/M-bay Oudsthoorn toe en terug?  En is daar ouens wat Outeniqua pas uittrap?

 

Posted
  Quote
  Quote
LOLdaai bitch van 'n klim is so 4.5km lank....probleem is hy het 'n klomp draaie so mens sien nooit die einde nie totdat jy so 100 meter of so van bo af is...TongueLOL


En as ek reg kan onthou is die ding ook nie teen een incline nie' date=' so mens kan nie regtig 'n pace kry en die ry nie.  Maar bly vet pret om daar te op.  'n Ander opdraende wat vir my taai is is die een uit Glentana uit terug N2 toe.  Daai een hy maak vir my WHA!
[/quote']

 

Net so.....sy incline is oneweredig so dit maak dit moeilik om 'n ritme op te bou....dis maar vasbyt en deurdruk.Ek het nog nie die Glentana bult gedoen nie....maar ja....ek is sekerk hy is erger.  Ek dink hy sal op die stadium vir my meer as net WHA maak.LOLLOL
Posted

 

  Quote
Cycling heaven yes.  They should just get the people there to be a bit more cycle friendly!  Carbon Girl' date=' I've had great rides on the route you've just suggested though.

MBayBike, is daar 'n veilige roete van George/M-bay Oudsthoorn toe en terug?  En is daar ouens wat Outeniqua pas uittrap?
[/quote']

 

Mens kan die pas van albei kante aandurf George na ODN en Mbaai na ODN.  dit raak maar net benoud op daardie paaie want die ouens hou van windgat ry daar.  die ouens oefen elke nou en dan hier in george die pas uit tot bo.  van Mbaai is dit 'n lekker ride....skouer op die pad is breed en sondag verkeer is nie so erg nie.  pas tussen Mbaai en ODN is erger is tussen George en ODN

 
Posted

Man ja, Glentana is een van die bitter min opdraendes waar ek met 'n 39/27 'n u-turn gebou het en terug af is.  Het toe met die volgende vakansie weer gaan probeer.

Posted

Mbaymike - wanneer doen jy Vicbaai en Wilderness hoogte?  Dis mos nou regte bulte daardie! Glentana is 'n filletjie teen hulle. ENJOY dit. Jy is baie 'bevoorreg' om daar te kan oefen.

Posted

carbon:gal, give some "directions".  I know the area, but not the names!  You talking about the N2 from Wilderness to George?

Posted

Ek neem aan jy weet waar Vic Bay is (tussen Wilderness en George).  Wilderness hoogte is 'n klimmetjie agter die hotel in Wilderness.  Daardie jare was dit nog die Karos Hotel gewees.  Hou nie meer by met al sy nuwe name nie.  Wilderness hoogte (as jy aanhou met die pad) link jou met die pad wat vanaf Saasveld na Hoekwil toe gaan.  Jy beter die regte ratte vir daardie klim he.LOL

Posted

 

  Quote
Ek neem aan jy weet waar Vic Bay is (tussen Wilderness en George).  Wilderness hoogte is 'n klimmetjie agter die hotel in Wilderness.  Daardie jare was dit nog die Karos Hotel gewees.  Hou nie meer by met al sy nuwe name nie.  Wilderness hoogte (as jy aanhou met die pad) link jou met die pad wat vanaf Saasveld na Hoekwil toe gaan.  Jy beter die regte ratte vir daardie klim he.LOL

 

Ek gaan een van die dae by die parentals gaan kuier.  Sal daai 2 gaan soek vir 'n goeie oppie!

 

Posted

Ewep- ek was laaanklaas daar, maar met al die roadworks dink ek die pad tussen Vic bay se afdraai en Wilderness is 'n bietjie risky vir 'n fietsry met al die works by Kaaimans pas....mbaymike is daardie pad al rybaar?

Posted
  Quote
Ewep- ek was laaanklaas daar' date=' maar met al die roadworks dink ek die pad tussen Vic bay se afdraai en Wilderness is 'n bietjie risky vir 'n fietsry met al die works by Kaaimans pas....mbaymike is daardie pad al rybaar?[/quote']

 

Daardie pad is rybaar maar daar is nog baie baie padwerke aan die gang...ek sou dit nie aanraai nie.  Mens kan teen die bult af van George se kant af maar nie juis verder met die fiets nie....al die bordjies en cones in die pad maak mens deurmekaar oor waar om te ry en nie te ry nie....nie lekker nie....ek het nog ook nie wildernes se oppie gery nie maar ek hoor dis 'n riller....sal moet plan maak.
Posted

Ewep is jy in Desemeber daar ek gaan Klein Brak toe en soek n fietsry partner. Het laas Outenikwa en Robinson pas uitgery dit was stunning. Robinson pas is nie n vulletjie nie, maar meer rustig as dit kry jy nie op die pad nie!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout