Jump to content

DieTakalani

Members
  • Posts

    84
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by DieTakalani

  1. So to be safe if , i want to import in the future i should get an importer license? I think i should just do that to be future proof. Do itac or Sars charge for Registration?
  2. So anything bicycle related i can import without an license?
  3. Hi everybody , i was thinking about importing an frame from oversea but, i can not find if i just import an frame or do i need an license for importing?
  4. Hier by ons is twee van hulle , klink my die fiets kos so rondom R4000 rand en as jy ry ( op engin krag) met hom dan kan hy n spoed van omtrent n spoed haal van 50km/h met iemand wat n gewig tussen 70-80kg haal weet nie presies nie.
  5. i I hope Karmen get him hard and soon.
  6. Sorry for your lost,but cant anybody trace the number that was send to you or wouldn't that help anything?
  7. RIP , condolences to his family and friends.
  8. LOL! skerp , ek dink ook sonder neute sal mens dit moet vra.
  9. Yoh ek sal nou nie my neute gee nie maar, serious daai is Lig en Grand fiets wat ek in my drome gaan gebruik vir oefeninge..
  10. I enjoy the group that even thought I didn't do much except warning everybody about the signs, yoh almost a couple of ongelukke wat kon gebeur het.
  11. Hehe ek het 3:08 gery ek het op die laaste deel na die klime begin voel of ek wil vommit en die voorste groep verloor hulle het omtrent so 2:57 of wat klaar gemaak maar was lekker gewees , ek meen ek was orals gewees LOL!
  12. Klink reg, maar niemand sal slipstream kan vat by jou nie haha, daai is nie n goeie prentjie om in mens se gedagte kan kry nie haha.
  13. @Kaka', dis net so goed om op epo te wees as jy NOS gebruik vir jou voordeel ....
  14. Yeah I think so but , what group are you in?
  15. Did you read it somewhere, I don't think they start so long because I'm CL and that's 7:00 and BL starts 06:55 its 5 minutes apart except if you talking about the MTB than I don't know about that.
  16. Haha ek dink almal wat krampe kry moet n sakkie sout vat en n paar bene kry, wat baie langer vat om suur op te bou. So as jy begin krampe kry vat die nuwe paar bene.
  17. @bmw1ZA So far as I can remember you can still get a late entry if I'm correct , at the expo self so tomorrow you can go and get 1 and I think its R100 rand ontop on the entry fee for late entries , but can't do that on sunday but tomorrow and saturday you can do it. Hope this helps
  18. Yeah maybe if I'm fast enough I can catch the BL guys but not to sure about that, have to keep with the front guys at all times to maybe get a sub 3 one day when Im big and fit enough to do that.
  19. Ek en Hboli4 is in dieselfde groep haha een groep maaitjie sover
  20. CL1165 @ 7:00 wie is in my groep of 07:00 ?
  21. Ek het net een probleem ek ry sondag en nie saterdag nie ek sal nie kan help nie. . .
  22. Ha ha joh baie goeie job om te he, maybe moet ek my cv stuur vir jou, maybe kry ek die job, ek sal die waterboy wees wat teen alle, agter jou sal wees en jou afkoel met water en n sambreel vir jou kry laat jy nie brand of iets en n letter rotweiler kry wat die voorste ryers aan help as hulle te stadig gaan.
  23. Ek staan pertykeer omtrent heel voor en dan soos die spanning opbou , hoe agter toe gaan ek. Ek weet nogsteeds nie hoe dit gebeur nie ha ha .
  24. Dan moet mens net die voorbondel kry, daar is gewoontlik die meeste in wat we'll n goeie tyd wil he so dit is waar mens moet wees, en dan moet daar nie wees wat weg wil breek en off wil gaan op hulle eie nie.
  25. Daai is seker nie te erg as die wind van voor is dan sal hy nie so warm voel ry maar net by die bome langs dan sal dit beter wees en as jy warm kry, gooi water oor jou dit behoort lekker koel te raak.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout