Jump to content

DieTakalani

Members
  • Posts

    84
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by DieTakalani

  1. Ek dink ek oefen hopeloos te min om n sub 3 te doen, as ek dit ooit doen, sal ek n hap van n tyre vat , nie regtig nie maar met n biekie sout, sal dit seker beter smaak.
  2. Hoeveel voorspel hulle die wind se spoed vir saterdag 10km/h is nog leefbaar tot so 20km/h enige vinneger en ek ry die baan liewers verkeerd om haha.
  3. OFM het nie so baie klimme nie net so baie wind haha .Ek sal sien hoe ek vorder op die dag, enige van julle wat al tye gekry het ek soek solank groep maaitjies.
  4. @Carpets Boyfriend, yeah I was planning for the 94.7 if the OFM didn't take place but, after 2 weeks I got the email that it is after all taking place.
  5. LoL! Maar in werklikheid is ek so afrikaans soos die kriek in die tuin wat my elke aand aan die slaap sing met sy koor . LOL!
  6. Daai klink na n baie goeie plan joh , eks nie so sterk ryer om, die klomp te help tot die einde alleen nie maar help altyd voor waar ek kan.
  7. Dit gaan my 4de een wees en hoop die keur kan ek hom klaar maak sonder krampe my te kry al is dit in die laaste 15km , joh laas jaar het die wheel suckers my moeg gemaak.
  8. Ons kan altyd n draught kan vat en n waaintjie maak vir hom en dan ons self geniet vir die tweede rondte en sommer smous aan die dors mense wat carbon kort . Ha ha ha
  9. Cassie I'll slow down so that you can drift to the finish , and not even be tired ... You can be my Personal trainer and make sure I train right .. Haha
  10. I got my seeding I'm starting at 3:45 am, group A+++++ ....
  11. Starting time 5:45 group: ...
  12. I just have a old peugot rapport in the garage , but the garage arm with sound sensor best buy ever. Hulle kan try in kom , maar twyfel.
  13. This is p!!¡¡Ssing me off , why can't they buy bike like everyone else , ek meen dis nie dat geld op mens se rug grooi nie!!
  14. Ouens, hy probeer maar net eintlik se dat dit kon sy lewe gewees het wat die fiets gevat het, dit is meer waaroor dit gaan.
  15. Do it on a motor bike the fastest you'll ever finish
  16. Jammer om dit the hoor, dit het al 2 keer gebeur met my darm nie duur fietse nie.
  17. Guys its just a tyre size, and is a bit swaarder than the other sizes whoopie now where's my beer?
  18. I only have shimano on my mtb and road bike.
  19. Both are good it just depend , on personal choice.
  20. TNT might not get the most out of her like I did, she have like 10 holes, 1 from every position haha but I can share her for a awhile, TNT kom ons kyk of jy haar kan vat soos ek hahaha..
  21. I have a tjerrie , n opblaas een (grappie).
  22. Haha , mense gaan my seker skel as ek se eks n roadie en n mtb'er ... Ek dink ek het dit nou te hard gese?
  23. Yoh fondriest looking awsome.
  24. Jy gebruik net die nommer nie die VA wat voor dit staan nie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout