Jump to content

RoofKing51

Members
  • Posts

    11
  • Joined

  • Last visited

  1. My gewig is 110Kg (dik) my mtb het DT Swiss 420sl rims die ouens se die rims is nie sterk genoeg vir my gewig nie. Ek kyk na die Shamano MT 65 Wiele kan iemand my se of dit beter wielle is as die DT Swiss RIMS Custom DT Swiss X420SL, 24mm w/ eyelets, 28h/32h FRONT HUB Specialized Hi Lo disc, CNC flange, sealed cartridge bearing, 9mm DT RWS, alloy QR, 28h REAR HUB Custom Shimano M525 SL, alloy QR, 32h SPOKES DT Swiss 1.8mm stainless
  2. http://www.cwcycles.co.za/product/stans-conversion-kit
  3. Baie Dankie almal vir die input
  4. Kan iemand my se wat is die beter shock tussen die twee Fox F100 RL, 100mm travel, air spring, compression and rebound adjust, with LO, alloy steerer of die RockShox Recon Silver TK, Turn Key damper, Solo Air, alloy steerer, rebound adj., disc only, 120mm travel
  5. Ek gebruik Maxxis Cross Mark tubeless en weeg 110Kg, 2.8 voor en 3 agter werk vir my al is ek dik
  6. Hier is my Bike Specialized Camber 2011
  7. Outo pause is af dit was gestel op 5kmh. Dit gebeur sommer op die oop pad geen bome nie
  8. Hy was aan toe het ek gedink dis moontlik dit ek het dit afgesit maar hy maak nog so.
  9. The unit is about 3 Months old I dont use the sensor that fits on the spokes
  10. Wat kan fout wees !!!!! Party keer as ek ry dan hou my spoed (afstand staan ook stil) op werk die cadence en hart rate gedeelte werk nog, as ek die gps restart dan werk als weer vir n ruk. Ek het al die nuwe firm ware afgelaai en het ook al die unit n hard reset gegee help asb.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout