Jump to content

Naas V

Members
  • Posts

    114
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Naas V

  1. Dagse julle almal, die sand het al bietjie gaan le, so ook sommige humeure .Dankie vir al die wonderlike ondersteuning - hierdie race het gekom om te bly en gaan net beter word. Myns insiens vervaag die ryers se sg slegte ondervindings(van hoogstens 'n halfuur of so) in belangrikheid vergeleke met die daaglikse omstandighede van die kinders van ons plaaslike gemeenskappe. In die breer prentjie is genade en dankbaarheid vir ons eie seeninge seker nie 'n te hoe prys om af en toe 'n beproewingkie te moet ondergaan nie tot voordeel van minderbevoorregtes nie. Lekker dag verder, Naas
  2. Nee, man kom ry! Jy gaaaaaa spyt wees!
  3. Manual timing maar "reputably excellent"
  4. No Leona, the guys are just saying how much they're looking forward to meet you...just all nice things
  5. Nog verrassings oppad manne...but all good!
  6. Martiparti-gat... daai roete gaan ongelukkig nog toe wees daai dag, privaat grond ens. Ons sal ander plan moet maak, kom maar liewers Bredasdorp toe asb, Hierdie kant is al ons roetes ook nou onderworpe aan permitte -dagpermit is R 50. Praat weer, Naas
  7. Die Sondag is daar groupride wat ek sal lei in Bredasdorp - so 3-4 ure meer as 50% singletrack! R 50 dagpermit - baie privaatgrond en SANPARKE. Vakansie permitte vir R250 - unlimited - alles ten bate van SouthernMost Foundation. Dink net, 1 keer se gholfspeel en heelwat meer geblaas
  8. Die Sondag is daar groupride wat ek sal lei in Bredasdorp - so 3-4 ure meer as 50% singletrack! R 50 dagpermit - baie privaatgrond en SANPARKE. Vakansie permitte vir R250 - unlimited - alles ten bate van SouthernMost Foundation. Dink net, 1 keer se gholfspeel en heelwat meer geblaas
  9. We are updating the accommodation info on the site tonight - have look tomorrow - thx for your support!
  10. Regso Marthinus - balls to the walls..agterste manne gaan soos vlaggies rondwaai ...africa is a tough country ! ...sal darem by die pub wag met yskoue biere
  11. 19 Days to go!
  12. Nog net 22 dae!
  13. Dankie Talus! Daai mannetjies sal net die 30 km kan ry - laat weet maar asb hoeveel jy wil sponsor. Hier's awesome roetes in Bredasdorp - ons bou hulle - ideale Epic training ground - kom praat net met my - permitte nodig - ek sal jou al die info gee en baie dankie vir jou gebaar.
  14. Morese almal! Hie kom 'n ding - ek sal die roete moet loop moeiliker maak Dankie LInus van Onselen en Dominc Calitz wat kom ry - the race is on!! Lucky Draw aloor R35 000!
  15. Al op die berg terug Struisbaai toe - awesome view van die see die heel tyd.
  16. Julle manne moet enter...meisies ook Moerse Lucky Draw!!!
  17. http://www.capeagulhasmtb.co.za/ Nou net gekyk - link werk weer...seker maar op minimum wage tipe lunchbreak gewees
  18. Lots of new singletrack in closeby Bredasdorp as well - permit reqiuired.
  19. Event Name: Cape Agulhas MTB Classic When: 21 December 2013 Where: Dutch Reformed Church, Main St, Struisbaai, Western Cape Category: MTB Go to Event Page
  20. I fully agree with this! A chicken run should actually feed all the "takers" back home to mommy and a warm bath or else let them lose abt half the lap's time. At SA's in Hayterdale I saw guys taking chicken runs and still manage to end up on the podium - THAT"S WRONG! There's supposed to be no higher level or more technical level then XCO so why make it easy for lesser skilled riders? If there's no chicken run, you can still get off your bike and walk the obstacle provided you're in nobody's way. Nigel, plse close off those chicken runs!! Thank you!
  21. Definitief! Mooi roetes in plek met bordjies - kaarte word nou voorberei. Skills klasse sal dan ook aangebied word.
  22. Was toe net oor die 1450 m...maar stuur dan jou skoonma vge jaar as jy nie kans sien nie...een van julle twee sal bly wees
  23. Sal dit teen maandag hierrond post asook op www.patatfees.co.za
  24. Ek's regtig baie jammer oor die klomp verdwaaldes en tweedens baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe gesindheid ten spyte van die frustrasies. Diegene, en daar was darem baie , wat die 60 km sonder probleme voltooi het was dit almal eens dat die roete fantasties is hoewel challenging. Ek gaan definitief my bes doen dat probleme nie vge jaar herhaal word nie en dat dit sal opmaak vir vanjaar se "mishaps". Enige voorstelle is baie welkom en veral as julle almal kan help met die bemarking daarvan, bv vertel pelle en forward emls ens sal ek/ons dit baie waardeer. Een van my idees(omdat ek 'n "rocker" is) is om te kyk of ons dalk 'n kampeerdery en free live music kan organize van die Vrydagaand af - my kinders is "trancers" , almal is in bands boonop so ons gaan definitief daarmee begin rondom moerse kampvuur en kyk hoe dinge ontwikkel. Ek, en hulle ook , is glad nie voorstanders van dronkneste nie, net clean good fun vir almal en 'n naweek om na uit te sien. So , ek sal probeer om julle deurlopend in te lig van vordering. Weereens, dankie vir die wat wel kom ry het - volgende jaar gaan beter wees
  25. Asked why he was laughing hysterically when the plane he's in was upside down and spiraling downwards for the inevitable crash, Koos van der Merwe replied " Ek het nog nooit onderstebo in my broek geskyt nie" The Patat MTB 60 km race is a bit like that.... :clap: ....but you will feel awesome afterwards! But seriously, I've done Robertson, Greyton, Nuy, Hexvallei and a whole lot others last year...this one is far better in terms of well build trails, manicured jeeptrack and route indications - you won't get lost or experience indecision whilst racing. Having said that, we are human and mistakes sometimes happen, but we've tried our best and will continue to please you, just ask Come on lads, this one's for you!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout