Jump to content

Naas V

Members
  • Posts

    114
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Naas V

  1. Naas V

    Jan Ulrich

    Hy's seker 'n nice ou, maar om te dink ek't jare vir hom gecheer terwyl hy my na bewering bedrieg het. Hy's dalk n cheater, dis wat en behoort nie eers genooi gewees het tot na sy onskuld bewys is nie. By die Selati laas jaar is 2 ouens van ASTANA elke dag soos helde aangekondig. Lyk my ons is heeltemal "besotted" met sogenaamde fietsry-sterre en verkies om ruggraatlose draadsitters te wees.
  2. Touchy, touchy, hey Peter, and getting personal as well - I like the fighting approach seeing that bikes is not really your preferred weapon of choice! OK, so my apology for getting results with my old school approach and being on the podium, sorry, high horse as you quite Whrightly pointed out. But, I am willing to learn and while you mention about my intentions to improve "as you know", I have to admit that I don't have the facilities nor the room for improvement as you do - seems I'm buggered
  3. "Added to that, "using up your reserves" is the way your body learns to get bigger reserves." Bullsh*t! , Bruce. Do you also cycle? I thought reserves are being built up by carefully progressing through the phase of basemiles, so. in essence I have trained completely wrong the last 4 years, what a waste! Ronelle, I'm more of the kind pratising what I preach, whilst Bikemax seems to study too much and train two less??...****, I are struggeling lots with english tale, sorry Too much work makes Jack a dull boy..
  4. Popeye, doen die vge, 2 x pw vir 2 weke en rus dan een week - in week 4 ry jy Tiekiedraai 30 sekondes vinniger uit! As jou vinnigste tyd teen TD 8 mins is dan doen jy vanmiddag 4 intervals van slegs 1min 45 sek teen die steilste gedeelte so hard jy kan - rus 3 -5 mins tussenin - hartjie moet afkom na 50% - maak Do of Vry of Sat weer so, en vge week weer so. Die tyd saam is slegs 7 mins se aftjop - minder as jou normale gewone tyd, ma mos nou baie harder, kop jy? Ma moet nooit 'n hele bult 90-95% uitry nie - jy donner net jou reserves op...vir wat? Dit was gratis, en as Bikemax anners se, dan se jy vi Bikemax ek en hy moet ma vi jou da teenie bult ga wys sodat jy self kan besluit.
  5. Nie vir kinners, dames en sensitiewes nie! Ken julle die grappie van die seuntjie wat sy pa gevra het wat is 'n deon maas? Pa laat seun toe die "Rooi Rose" gaan haal onder die matras uit om hom te wys. Pa wys toe aan seun die deon maas uit waarop Pa toe afsluit met " ma die ou wat die swart kolle oor deon se gesig geplak het, HY ............! Bel my om einde te hoor. Willehond, ek dink jy't maas heel skaflik beskryf, as hy eerder as later gedonner word sal hy nogal heelwat komplimente vir sy nuwe facelift ontvang. Ek dink ons moet iewers vandag saamdrink, die weer is reg
  6. Hey Peter' date=' why don't the Subbies challenge the Vets and we combine the field? Saw the VETS beat the very positive Subbies yesterday [/quote'] Hey Vetstes! Jy is braaf so vroeg op 'n Maandagoggend! So hoe was jou race gewees? Dagse "duk" Naas! My moer af gewerk(99 keer attack) tot ons Bikemax ge-"lap" het, daarna bietjie pap gewees om te sprint - sa ma B/vale moet wen
  7. I thought it was clear and straight already Titus. Anything else that's perhaps meaningful you want to add? Crispy's comment was valid, saw it for myself after he brought it to my attention and PPA will rectify it.
  8. Crispy, wat's jou "moan", ek verstaan nie. Volgens my inligting gaan die boodskap al vir 3 weke lank uit en was ook op die site gepost. Maar as jy en Lem Do aand julle stemme dik maak sal die mense dalk luister. By the way, is jy darem bly daar's weer 'n league...julle manne moet hom ry , dis dalk die laaste een!
  9. By die Alg. Jaarvergadering van PPA was daar minder as 5 liga ryers. As die ligas aan die gang is, is hier amper meer as 5 moans per dag. So, gaan se jou se Do aand by: Date: Thursday, 27 September 2007 Venue: Oakdale Sports Club, Bloemhof Centre, Bloemhof Street, Oakdale Time: 19h00 Refreshments will be served. There will be a cash bar. ...or forever "hou jou bek" Waarskuwing: Dis bietjie moeiliker as vanuit agter skuilname en per internet: jy moet mense in die oe kykselfs voorstelle vir verbetering/samewerking kan maakjy kan nie net stir, moan en sommer wegraak nie.Maar ek is seker julle sal dit ondersteun ter bevordering van die sport waarvoor julle so lief is.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout