Jump to content

Tims

Members
  • Posts

    14
  • Joined

  • Last visited

  1. will be my 7th and will say for the 7th time not again
  2. We can see the increase in the Free State as well but with costs people are doing more on their own. Families and friends organise their own rides. It is a much more social and fun. We are a group that where roadies for years but al changed to Mtb's . It is just so much easier and fun to do it with the family.
  3. Tims

    Bloem

    I am glad you are so concerned about us in Bloem but we will be fine. The traffic cops has been sitting next to the road lots of times and normally greeds. If think if it was a problem they would have done something about it long ago. Maybe also because none of the cyclist here has done stupid things on the N1 it has not become a problem.
  4. Tims

    Bloem

    Also do all my training on N1 here in Bloem. Never had any problems. 98% of times trucks go to the other line when they pass you . Nobody has been nasty to us on the N1. All the other roads around Bloem people try to ride over you and nobody gives a hoot about cyclists. Like Mud says most of our races are also on the N1 no problem. Mostly N1 very quit. Long weekends and days of school closing N1 always a no-no.
  5. Was struggling alone in the wind trying to finish Amashova when EPOH , Amateur and one more (sorry hope got the names right was to tired to hear ) came along and let me hide from the wind. Thanks for getting me home. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  6. In the <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Free State we are required to join a club to get a license. R75 for the cyclo sport license and it is only valid till end of 2007. I am officially a registered fun rider now.
  7. Tims

    Tour Maloti

    Lets try again JOHANNESBURG. ? Suid-Afrikaanse fietsry is gister in ?n internasionale verleentheid gedompel nadat dit aan die lig gekom het dat die Tour Maloti nie meer plaasvind nie. Skaars 17 dae voordat die internasionale toer moet begin, lyk dit asof daar geen geld is om dit te laat plaasvind nie.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Mnr. George Schoonraad, hooforganiseerder, het almal laat verstaan dat hy borge het wat bereid was om R5 miljoen in di? tiendaagse toer te bel? wat in Bloemfontein sou begin en eindig. Sedert Januarie het Schoonraad die een verskoning n? die ander gehad waarom hy nie sy borge kan bekend maak nie. Dit het allerlei vrae laat ontstaan oor die toer wat by die Internasionale Fietsryfederasie (UCI) as ?n 2.2-toer geregistreer is. Maandag het Schoonraad steeds volgehou dat alles gereed is en dat die toer beslis voortgaan. Hy sou gister die name van sy borge bekend maak. Dit het nie gebeur nie. Dit was toe dat sy seun, mnr. George Schoonraad jr., in ?n e-pos die ?bom? laat bars het en laat weet het dat die toer nie kan plaasvind nie. ?Ek kan nie langer ?n leuen uitleef nie. Ek weet al van Januarie af dat daar geen borge vir die toer is nie, maar telkens wanneer ek my pa daaroor uitgevra het, was sy antwoord wag net tot m?re. ?Ek kon nie langer sit en kyk hoe Suid-Afrikaanse en oorsese spanne beplan om aan ?n toer deel te neem wat nie gaan plaasvind nie. My pa het goed bedoel. Hy het regtig die afgelope sewe maande sy alles gegee om die toer ?n werklikheid te maak. ?In di? proses is daar heelwat van ons familie se geld bestee. ?Ek dink die probleem is dat my pa te meegevoer geraak het en later nie meer tussen die werkliheid en beloftes kon onderskei nie.? Schoonraad sr. het teen gistermiddag laat steeds volgehou dat die toer kan aangaan. Sy woorde was dat hy net wag vir die borg om hom te bel. Ronny Lauke van die Duitse Wiesenhof-span was teleurgesteld toe hy hoor die Tour Maloti is afgelas.
  8. Tims

    Tour Maloti

    In this mornings Volksblad Gebrek aan geld kelder fietstoer Feb 28 2007 09:44:28:327PM - (SA) Wilhelm de Swardt DisplayDCAd('220x120','1',''); < = ="http://ad.za.doubleclick.net/adj/P4306.volksblad.co.za/s_articles;sz=220x120;posno=1;kw=;artid=2076710;tile=NaN2796883005875767?" =text/> http://m1.2mdn.net/viewad/817-grey.gif DisplayDCAd('220x120','2',''); < = ="http://ad.za.doubleclick.net/adj/P4306.volksblad.co.za/s_articles;sz=220x120;posno=2;kw=;artid=2076710;tile=NaN3616682859839500.5?" =text/> < = ="http://ads.firstgrand.com/ad/adx.js" =text/> < = =text/> < = ="http://ads.firstgrand.com/ad/adjs.php?n=319427182&what=zone:130&target=_blank&exclude=,&referer=http%3A//www.news24.com/Die_Volksblad/Home/" =text/> http://ads.firstgrand.com/adserver/adimage.phpfilename=theme2_220x240_afr_6.gif&ampcontenttype=gif http://ads.firstgrand.com/adserver/adlogbannerid=365&ampclientid=72&ampzoneid=130&ampsource=&ampblock=0&ampcapping=0&ampcb=3a35114916fa96baba0bb6d6c59c38d4http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_print.gif Druk artikel http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_email.gif E-pos storie aan 'n vriend http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif JOHANNESBURG. ? Suid-Afrikaanse fietsry is gister in ?n internasionale verleentheid gedompel nadat dit aan die lig gekom het dat die Tour Maloti nie meer plaasvind nie. Skaars 17 dae voordat die internasionale toer moet begin, lyk dit asof daar geen geld is om dit te laat plaasvind nie. Mnr. George Schoonraad, hooforganiseerder, het almal laat verstaan dat hy borge het wat bereid was om R5 miljoen in di? tiendaagse toer te bel? wat in Bloemfontein sou begin en eindig. Sedert Januarie het Schoonraad die een verskoning n? die ander gehad waarom hy nie sy borge kan bekend maak nie. Dit het allerlei vrae laat ontstaan oor die toer wat by die Internasionale Fietsryfederasie (UCI) as ?n 2.2-toer geregistreer is. Maandag het Schoonraad steeds volgehou dat alles gereed is en dat die toer beslis voortgaan. Hy sou gister die name van sy borge bekend maak. Dit het nie gebeur nie. Dit was toe dat sy seun, mnr. George Schoonraad jr., in ?n e-pos die ?bom? laat bars het en laat weet het dat die toer nie kan plaasvind nie. ?Ek kan nie langer ?n leuen uitleef nie. Ek weet al van Januarie af dat daar geen borge vir die toer is nie, maar telkens wanneer ek my pa daaroor uitgevra het, was sy antwoord wag net tot m?re. ?Ek kon nie langer sit en kyk hoe Suid-Afrikaanse en oorsese spanne beplan om aan ?n toer deel te neem wat nie gaan plaasvind nie. My pa het goed bedoel. Hy het regtig die afgelope sewe maande sy alles gegee om die toer ?n werklikheid te maak. ?In di? proses is daar heelwat van ons familie se geld bestee. ?Ek dink die probleem is dat my pa te meegevoer geraak het en later nie meer tussen die werkliheid en beloftes kon onderskei nie.? Schoonraad sr. het teen gistermiddag laat steeds volgehou dat die toer kan aangaan. Sy woorde was dat hy net wag vir die borg om hom te bel. Ronny Lauke van die Duitse Wiesenhof-span was teleurgesteld toe hy hoor die Tour Maloti is afgelas.
  9. First ramp jump in barefoot waterskiing and 20 years of marriage.
  10. I wonder what he would say if al truchk drivers get the same attitude towards cars. Trucks are bigger and stronger so cars move away or be flattened . Some people brains are just so under utilized.
  11. Thanks .Will speak to my local bike shop
  12. Hope someone can help. have a RC6000 with the Campagnola 10 speed. It has a 11-23 casette on . Would like to know if it is possible to change to maybe 12-25 or anything bigger than the 23 . Not good enough to clime with 23. Where and what will it cost. Thanks
  13. You can ask for delivery service after you have entered. You just mail them and they send you a form to complete .
  14. Comming from Bleom have the same problem of not wanting to go to Durban for my number. They have a service to deliver your number fro you at home at a cost of R65 . Had it done last year and it works fine. I know it is extra money but for the convienance I pay.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout