Jump to content

MWdeJager

Members
  • Posts

    242
  • Joined

  • Last visited

  1. I suppose his wheelchair's battery is fully charged now Shame, that must have been quite a frightening experience, especially for a "control freak" type person.
  2. Marius, jy's 'n NARE NAR! Naas ek wil graag die trails doen in Julie. Miskien kan jy my join. Jy kry al daai nice inligting waarna jy soek gratis, as jy die effort gaan insit vir hulle trials. 4 x 40km TT + 4 x VO2Max (1 van elk per week oor 4 weke dink ek)
  3. Nee, ek sou eerder s? dedicated Sien die link https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=6104&KW=Lize
  4. Good luck rebel. Jy beter m?re 'n ride report hier post. Ek sit op die punt van my stoel en wag daarvoor. Sal aan jou dink terwyl ek spin vanaand, maybe
  5. Fork, daai foto bring 'n paar nare memories terug - Ek het op 'n stadium gedink ek gaan daai trail moet om wens. Elke keer as ek by daai lab opgedaag het, het ek harder afgetjop as die vorige keer. Maar niks het daai 100km TT gebeat vir suiwer etter aftjop nie...
  6. Well I win that contest hands down. Like ALWAYS.
  7. Because he lost to me - my time was 6h40 ish MWdeJager2007-06-07 04:32:03
  8. As dit nat of modderig of beide is - forget it. My MTB is alergies vir daai ek ek nog meer.
  9. Pops waar l? jou seeding deesdae, ek meen na Mykonos?
  10. LEM, hmm, ek het so 'n spesmaas daai seeding gaan nog verander. Ek sit net hier en wag vir Marius se outburst wanneer die PPA sy "A" seeding wegvat en dan is almal verkeerd behalwe hy. Maar die tyd sal leer. Miskien is die PPA hom genadig en laat hom toe om dit te hou...MWdeJager2007-06-06 05:11:46
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout