Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. gister gekom: nog besig om aanmekaar te sit en extra gewig te strip also got some extra paint, full reflector kit(its a no go!), bell and 2 lights + some heavy pedals(huh uh)
  2. anycases hier is nog een:
  3. hier is myne vir die dag:
  4. phew het dit nou lank gevat, 1st to get the money together and then to get the thing here LOL for my SS to ride K2C
  5. a bunch of us will be cycling to the cycle event...from somerset west LOL
  6. hieso, stellenbosch cycle tour en argus met die een gedoen: http://i58.tinypic.com/21euo47.jpg
  7. CatGirl

    Argus 2014

    dang no! Im changing the ss gear ratio, man oh man the straights was a struggle, very frustrating!
  8. dankie hy ry heel lekker weet net nie hoe ek gaan maak op die afdraende na suikerbossie nie! LOL LOL ma net sit i guess ha ha ha
  9. 158 bleh
  10. mense ek chat weer later, ek gan nou hom vir 'n ride vat
  11. :lol:
  12. yup indeed, ammal by die shop my gevra waa ek DAAI brakes gekry het LOL dankie Wayne!!!!
  13. Thanks very much gonna go for a ride now ha ha ha want eks 'n midget LOL LOL dis actually a 16" daai
  14. HIERS HY finally and THANK YOU to everybody who gave me parts to put this togehter! not exactly how i wanted it but I am happy nevertheless taking it for a ride sommer NOU LOL
  15. dankie man, my LBS het gese hy sal vandag klaar wees en dat hulle gaan laat werk, ek het nog niks gehoor nie, so nou weet ek nie
  16. eish my se senuwees is op, die SS word NOU as we speek aanmekaar gesit. moes al gebeur het maar nouja, dinge werk nie altyd uit nie, so vandag is die dag, ek gaan hom later vanmiddag haal dan sal ek seker maar 'n paar draaie moet gaan ry voor sondag! LOL LOL sal pics post, hy gaan nou nie lyk soos wat ek wil he hy moet lyk nie, maar sal beslis net EEN gear he ha ha ha
  17. CatGirl

    Argus MTB

    very cool route this time round, had an awesome time en het rekord tyd gemaak, met pap wiel en al ek het die 55 gery en geen bottlenecks, die weer het ook lekker saam gespeel
  18. thanks everybody, i will, for now, go for a tensioner
  19. pic?
  20. ooo ok dankie
  21. oo so as ek settle vir 'n ss hub gan ek anyways nou my agter wiel moet laat rebuild... daar nie nog tyd vir dit ook nie thanks
  22. in what way is a ss hub limiting? sorry ek weet nie hoe die goed werk nie, kan jy verduidelik asb?
  23. I see DialDBikes got their stock of this: http://dialdbikes.co.za/dmr-single-speed-conversion-kit.html# OR is it best to buy a SS hub rather?? and if so what hub must I get?
  24. iemand het nie dalk vir my 'n rooi headset nie? semi integrated straight 1 1/8th inch??? 2de hands te koop asb
  25. CatGirl

    Argus 2014

    ek is in X die jaar! jaaaaay LOL nou het ek ekstra tyd want ek gan heeldag vat op my SS! ha ha ha
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout