Hi, Ek wil weeksdae tussen 15:30 en 16:30 in en rondom die Durbanville area gaan ry. Ek ry uit Kraaifontein. Soek iemand om mee saam te ry en my bietjie tou wys te maak. Ek is nog taamlik nuut in die sport maar geniet dit vreeslik baie. Het die Spesbona roete gedoen en wil dit meer gereeld doen maar wil ook langer afstande doen soos ek fikser raak. Laat weet my asb. Ek is flexible met die dae in die week.