Jump to content

Kalahari Vegmot

Members
  • Posts

    2846
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Kalahari Vegmot

  1. Ag nee ouens, nou moet ek sulke gemors begin paal net om die ding aan die gang te hou... Ek's teleurgesteld in julle goeie werksetiek...
  2. Yo!! I looked at that rear and thought: " Is that what happens when chana, gwm, foton and cherry come together for group sex?"
  3. "Your bra may or may not contain a rat; we won't know for sure until we get you out of them"
  4. Clutch-release-bearing. So ek dink jou antwoord is reg...
  5. Wie kan vir my sê wat 'n koppelaarontkoppelingskoëlaar is?
  6. Of WhatsApp-taal. Ek vra maar partykeer wat sekere woorde beteken... Ewe verleë laat weet die mense dan, en dan dink ek hulle kon maar net sowel ordentlike spelling en sinstrukture gebruik het.
  7. O nee, orals. Vir een of ander rede is sommige mense vreeslik geinterresseerd in wat in popsterre se lewens gebeur...
  8. Moet onder geen wanindruk wees nie-my Afrikaanse taalgebruik is vêr van suiwer in werklikheid. Maar wat's die doel daarvan om 'n Afrikaanse draad te begin en engels/slang daarop te praat?
  9. Maar natuurlik! Jy klim net op die trapmeul oorkant jou.
  10. Jy't lanklaas iets oor kruisfiks gesê...
  11. Ek weet nie waaroor julle so aangaan nie; afrikaanse flieks en so aan is vir my maar meh... Ek het wel El Debbo se Vratse in die vloot, Fiela se kind, en (noem my gay as jy moet) Semi-Soet redelik geniet. Noot vir noot irriteer my-maar meestal omdat dit realiteit-TV is(dit oor die algemeen pla my)
  12. Weet jy hoeveel kry mens gedoen as jy nie hier op is nie? Dis skrikwekkend...
  13. Ag nee vet frans. Moet nou net nie dink jy kan kurt darren fotos ook kom oplaai nie...
  14. "Foto boek"-Speelseun? *Ek weet wat jy bedoel...
  15. Oo blikkies... jip ek dink aan trompie.... jasper was ook lekker lees...
  16. Ek het dit nooit gekyk nie, maar ja, dit lyk amper so kommin soos die goed wat jy partykeer hier opsit...
  17. Ek het heeltemal van Jasper vergeet! .....blikkies dawie rooies, en boesman die brak......
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout