Wannabe Posted July 8, 2014 Share Circle at 18h00.Robots at 17h40. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Mr Legs Posted July 8, 2014 Share What a question. OFF COURSE!! So we will not be following the regular course? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Wannabe Posted July 8, 2014 Share So we will not be following the regular course? Off Course Not. Link to comment Share on other sites More sharing options...
CJVDM Posted July 8, 2014 Share Lekker ride guys!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
AR88 Posted July 14, 2014 Share Waar kan ek +- 25 km ry na 18:00 in Durbanville, wat veilig is? Link to comment Share on other sites More sharing options...
CJVDM Posted July 14, 2014 Share Ek ry baie die Spes Bona loop alleen maar altyd beter om saam met met mense te ry. Dondedae meerendal night rides is ook a goeie idee. Persoonlik ook nog nog nooit issues gehad met majik forest nie maar weet ander mense het. Kry vir jou a pel of 2 en ry Spes Bona Link to comment Share on other sites More sharing options...
Wannabe Posted July 14, 2014 Share Waar kan ek +- 25 km ry na 18:00 in Durbanville, wat veilig is? Uit op die Klipheuwel pad tot by Silos en terug. So 30 km heen en weer vanaf my huis (Durmonte)Andersins uit op Koeberg rd verby D'Urbanvale tot waar jy weer wil omdraai. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Mr Legs Posted July 14, 2014 Share Waar kan ek +- 25 km ry na 18:00 in Durbanville, wat veilig is? AR Ek ry ook al lank die Spes Bona pad in die donker, nog nooit probleme gehad nie. As dit donker is en ek is alleen ry ek dit gewoonlik anti kloksgewys, maw ek ry uit op die Klipheuwelpad, daar is 'n lekker bree geel baan, kyk net uit vir voetgangers wat huis toe stap. Ek draai dan links in Spes Bona. Op die Adderley pad is daar die paadjie langs die pad uitgery, daar is so een of twee plekke waar dit verspoel is en jy dalk op die teer moet ry as jy nie in die donker al die slote kan sien nie. As jy nog bietjie oefening soek, draai regs en ry deur D'urbanvale en gaan ry Odendaalstraat se bult. Van my huis in Eversdal is daardie loop so net onder 30 km. 'n Ander opsie wat ek soms doen, is Adderley uit, dan doen ek die hele Spes Bona, maar draai om as ek by Klipheuwel kom en doen dan weer Spes Bona terug. Dan ry mens langer grondpad en daar is feitlik nooit verkeer in die aand op daardie pad nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
AR88 Posted July 14, 2014 Share AR Ek ry ook al lank die Spes Bona pad in die donker, nog nooit probleme gehad nie. As dit donker is en ek is alleen ry ek dit gewoonlik anti kloksgewys, maw ek ry uit op die Klipheuwelpad, daar is 'n lekker bree geel baan, kyk net uit vir voetgangers wat huis toe stap. Ek draai dan links in Spes Bona. Op die Adderley pad is daar die paadjie langs die pad uitgery, daar is so een of twee plekke waar dit verspoel is en jy dalk op die teer moet ry as jy nie in die donker al die slote kan sien nie. As jy nog bietjie oefening soek, draai regs en ry deur D'urbanvale en gaan ry Odendaalstraat se bult. Van my huis in Eversdal is daardie loop so net onder 30 km. 'n Ander opsie wat ek soms doen, is Adderley uit, dan doen ek die hele Spes Bona, maar draai om as ek by Klipheuwel kom en doen dan weer Spes Bona terug. Dan ry mens langer grondpad en daar is feitlik nooit verkeer in die aand op daardie pad nie. Dankie! So Spes Bona is veilig in die donker? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Wannabe Posted July 14, 2014 Share Dankie! So Spes Bona is veilig in die donker? Heeltemal.. Ry hom nou al 'n paar jaar, nog nooit 'n voorval gehad of van een gehoor nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
HDW Posted July 14, 2014 Share Ry ons more aand? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nil Posted July 14, 2014 Share Ons is n lekker groepie wat Dinsdae en Donderdae ( weather pending) ry. jy is meer as welkom om ons te join? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Wannabe Posted July 14, 2014 Share Ry ons more aand? Ons ry, ja. Hoe meer siele, hoe meer vreugde!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
CJVDM Posted July 14, 2014 Share Sadly sit ek in Algeria maar sal volgende week weer join. Ekt al a voorval gehad op spes bona n bok het voor my ingehardloop en toe in die draad gaan staan en vassit. Moes hom loswikkel Link to comment Share on other sites More sharing options...
CJVDM Posted July 14, 2014 Share Sadly sit ek in Algeria maar sal volgende week weer join. Ekt al a voorval gehad op spes bona n bok het voor my ingehardloop en toe in die draad gaan staan en vassit. Moes hom loswikkel Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Archived
This topic is now archived and is closed to further replies.