Jump to content

Durbanville Mtb Night Rides


Wannabe

Recommended Posts

  • Replies 1.6k
  • Created
  • Last Reply
Posted

net mooi die teenoorgestelde, maar sonder Majik.

 

Enige tyd welkom!

hmm my brein se vir my daardie kant om is baie meer klimme. hoe laat begin julle en waarvan af? doen julle ander roetes ook?
Posted

hmm my brein se vir my daardie kant om is baie meer klimme. hoe laat begin julle en waarvan af? doen julle ander roetes ook?

Ons begin 18h00 van die verkeers sirkel langs Durbanville Skool. Sal nie se dat daar meer klimme is nie, redelik plat.

Soos die ouens herstel van siektes en die fiksheid verbeter sal ons die roetes bietjie aanpas en meer klimme insluit.

Jy/Julle is meer as welkom. Hoe meer siele, hoe meer vreugde.

Posted

Voorspelling is net dat dit koud gaan wees, so trek maar warm aan.

 

Sien julle 18h00 (ons moet ook gesels oor Saterdag se Bottelary rit)

Posted

Voorspelling is net dat dit koud gaan wees, so trek maar warm aan.

 

Sien julle 18h00 (ons moet ook gesels oor Saterdag se Bottelary rit)

Good idea, Andro you bring the blanky the girls will supply the WHINE :D

Posted

Good idea, Andro you bring the blanky the girls will supply the WHINE :D

Nope, I'll be doing the whining. :whistling: :devil:

The girls, on the other hand can bring the wine.... :D :lol: :P

Posted

I thought you guys do the night ride on Wednesdays?? So the idea is to do a Tues night ride and then Wed eve with CWC?

Posted

I thought you guys do the night ride on Wednesdays?? So the idea is to do a Tues night ride and then Wed eve with CWC?

 

Yup, we normaly ride on Tuesdays. Last week was an exception (us riding on the wednesday due to the rain the previous eve).

don't know if the CWC rides is still on. They had one a few weeks back, and then nothing....

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout