Jump to content

Durbanville Mtb Night Rides

Wannabe

Recommended Posts

  • Replies 1.6k
  • Created
  • Last Reply
Posted

Ek ry baie die Spes Bona loop alleen maar altyd beter om saam met met mense te ry. Dondedae meerendal night rides is ook a goeie idee. Persoonlik ook nog nog nooit issues gehad met majik forest nie maar weet ander mense het. Kry vir jou a pel of 2 en ry Spes Bona

Posted

Waar kan ek +- 25 km ry na 18:00 in Durbanville, wat veilig is?

Uit op die Klipheuwel pad tot by Silos en terug. So 30 km heen en weer vanaf my huis (Durmonte)

Andersins uit op Koeberg rd verby D'Urbanvale tot waar jy weer wil omdraai.

Posted

Waar kan ek +- 25 km ry na 18:00 in Durbanville, wat veilig is?

AR

Ek ry ook al lank die Spes Bona pad in die donker, nog nooit probleme gehad nie. As dit donker is en ek is alleen ry ek dit gewoonlik anti kloksgewys, maw ek ry uit op die Klipheuwelpad, daar is 'n lekker bree geel baan, kyk net uit vir voetgangers wat huis toe stap. Ek draai dan links in Spes Bona. Op die Adderley pad is daar die paadjie langs die pad uitgery, daar is so een of twee plekke waar dit verspoel is en jy dalk op die teer moet ry as jy nie in die donker al die slote kan sien nie. As jy nog bietjie oefening soek, draai regs en ry deur D'urbanvale en gaan ry Odendaalstraat se bult. Van my huis in Eversdal is daardie loop so net onder 30 km.

'n Ander opsie wat ek soms doen, is Adderley uit, dan doen ek die hele Spes Bona, maar draai om as ek by Klipheuwel kom en doen dan weer Spes Bona terug. Dan ry mens langer grondpad en daar is feitlik nooit verkeer in die aand op daardie pad nie.

Dankie! So Spes Bona is veilig in die donker?

Heeltemal.. Ry hom nou al 'n paar jaar, nog nooit 'n voorval gehad of van een gehoor nie.

Posted

Ons is n lekker groepie wat Dinsdae en Donderdae ( weather pending) ry. jy is meer as welkom om ons te join?

Posted

Sadly sit ek in Algeria :( maar sal volgende week weer join. Ekt al a voorval gehad op spes bona ;) n bok het voor my ingehardloop en toe in die draad gaan staan en vassit. Moes hom loswikkel :D

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout