Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 69
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

since the champs might be cancelled this weekend ... it might be a good idea to rid some of the frustration in the mountains! Or we could roll some of the boulders off the mountain from rock view and hope they hit the WPCA's office! :devil:

Posted

ha ha ha haa! so far its me and koukie..

Tankman: as jou champs nie gebeur nie join ons dan wink.gif jy het afterall gese jy sal my mooi die yellow route wys dat ek nie wee verdwaal nielaugh.gif

Posted

wink.gif jy het afterall gese jy sal my mooi die yellow route wys dat ek nie wee verdwaal nielaugh.gif

 

Nee Helloise ek dink jy het half geluister:

 

I am a Windhoek man, I dont drink pink drinks & and I dont do short routes! :D

 

Ek het gese ek sal jou mooi die swart roete wys!

Posted

Nee Helloise ek dink jy het half geluister:

 

I am a Windhoek man, I dont drink pink drinks & and I dont do short routes! :D

 

Ek het gese ek sal jou mooi die swart roete wys!

 

huh??? jy het????laugh.gif

Posted

Daar is 'n klomp ouens wat elke sondag 8:00 die Schepenberg roete ry...verskeie vaardighede, maar rooi roete meestal.

 

Laat weet as ek jou moet voorstel ann hulle...

Die naweek wil ek Sat die Devon hills MTB roete aandurf - so weet nog nie wat en waar ek gaan ry nie...

Posted

Hello... Hello... Hellloise? :lol:

 

Jy het uitgemis op n lekka ride, dit was n stunning dag. Toemaar volgende keer.

Ek het die swart roete in die schapenberg thread gelaai

 

post-4352-0-54403400-1307965247.jpg

 

en ek het n lekka klim ontdek wat nie heeltmal deel is van die roete nie ;)

 

post-4352-0-51053400-1307965296.jpg

  • 4 weeks later...
  • 2 weeks later...
Posted

Hi Guys,

I've made a map of the Schapenberg trails and wrote up a short review of them on our blog here.

The map will be printed and put on display at the trailhead some time soon.

Posted

Hello... Hello... Hellloise? :lol:

 

Jy het uitgemis op n lekka ride, dit was n stunning dag. Toemaar volgende keer.

Ek het die swart roete in die schapenberg thread gelaai

 

 

 

en ek het n lekka klim ontdek wat nie heeltmal deel is van die roete nie ;)

 

 

 

ooo ek sien nou eers jou post, ek het mos saam met MtbBasin mensa op lourensford biejite gan ry, en die naweek soos ons ammal weet is Die Burger tyd..yipeee

  • 2 weeks later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout