Jump to content

48cm Compact Frame


Dewaldp
 Share

Recommended Posts

Goeie middag.

 

Wat is 'n 48cm compact frame padfiets? Wat is die verskil tussen dit en 'n gewone padfiets.

 

Ek is opsoek na 'n upgrade van my Avalance Stratus na iets beters. Ek sien daar is 'n RC 6000 " 48cm compact frame" op Gumtree te koop. Nou is ek nie seker wat die groote is nie.

 

Ek is 1.75m lank en daarvolgens moet ek kyk na 52 - 56cm (M) fietse.

 

Help asb.

 

Baie dankie

Link to comment
Share on other sites

48cm compact is vir dwergies bedoel, te klein vir jou langeraat!

 

En hoekom wil jy op scumtree koop?

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout