Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 146
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

sorry poison I forgot the bread Rosemary and rasin al la jamie olivier LOLLOL was hier was net besig ons internal audit manne was hier wil weet hoek kom ek so baie hubb Wink nee man werk issues hulle dink ek is skelm AngryAngry20071205_072550_ABCD0010.JPG

Posted

BMC Fan, maak op jou maaind, wil jy Langebaan of Malmesbury doen?!  Ek ry vroeg na jou ou dorp toe en ek stop vir pannekoek en koffie.  Marius gaan jaag en sal seker nie saam carbo load halfpad nie, so jy beter maar my wiel vang!

Posted

...OK, daar gaan Marius ook.  Ek het nie heeldag tyd om in die berge rond te speel nie.  My familie wil ook 'n slag saam met my kuier op 'n naweek...

Posted
poison jy sal self moet kom haal ne !!!! ek stuur nie " kinner bags" nie

 

Nee, daai is regso....as ek nou Weskus toe moet kom koop ek vir my een van daai huisies by Paternoster....en RETIRE sommer !!!

 

 
Posted
ok' date=' BMC, I might rather do the Mtb thing with the Colonels IF i can get some info one the RIDE PLEASE??? Time and Venue please?[/quote']

 

Ask the man himself.  He is the organiser

 
Posted
poison jy sal self moet kom haal ne !!!! ek stuur nie " kinner bags" nie

 

Nee' date=' daai is regso....as ek nou Weskus toe moet kom koop ek vir my een van daai huisies by Paternoster....en RETIRE sommer !!!

 

 
[/quote']

 

weet jy wat kos daai huisies al - ons sal maar eers by hagar moet gaan plak. daar is in elkgeval lekker kos by hom!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout