FlyingCheetah Posted December 5, 2007 Share Big H, hoekom ry jy nie af nie, dan kry jy baie base training in en behoort jy 'n grooter edge the he.... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Guest Big H Posted December 5, 2007 Share Sammajoor' date=' Dit lyk my jy sal maar jou bicycle moet intrade op 'n help-my-trap....[/quote'] Is jy Nomad????? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Tweety Posted December 5, 2007 Share Die M en Oom H kom Argus toe!!!!! Gaan ons eerste "race" wees in twee jaar. Ons het vir die hele jaar omtrent niks gery nie. Ons het Sondag so 10km gaan ry en die afgelope twee oggende 4 uur opgestaan en so 3/4 uur op die spinners ge-idle. Jis maar op ons gevorderde ouderdom is dit donners moeilik as jy die klein "edge" wat jy gedink het jy het verloor het. Ons moet maar net aanhou en die inetsiteit verhoog want ons gaan 5600km ver vlieg Kaap toe vir die event en dit gaan ons donners baie geld kos!!!!!!! H daai klein edge wat jy van praat het ek nog nooit gehad nie nou moet jy weet hoe moeilik dit vir my is. Maar ja ek moet begin oefen BAIE OEFEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ja daarmee moet ek saamstem dit sal help as jy begin oeffen!!!!! Sammajoor reken my mos noudie aand as ek erenstig begin oefen en hy oefen niks dan sal hy my nogsteeds wegry, hy wil my n wettenskap aangaan of met die Argus of met volgende jaar se 94.7. Wat dink julle daarvan moet ek die aanbod aanvaar of nie. Ek is nie bang vir n challenge nie, ons vrouens het nie ''egoes'' wat daaronder kan lei nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
bobbie Posted December 5, 2007 Share Jy gaan dit natuurlyk aanvaar en WEN ook. Sommer Argus en 94.7 = girl power!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Joss Posted December 5, 2007 Share Samajoor. Jy moet net vroeg in die oggend opstaan en die fietsie gaan ry. So lank en so ver jou tyd jou toelaat. Hoe vroeer jy opstaan, hoe langer kan jy ry. Great oefen program ne. Jy moet nie train soos Bliksempie swat vir die eksamens nie, want duidelik werk dit nie. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sammajoor Posted December 6, 2007 Share Die M en Oom H kom Argus toe!!!!! Gaan ons eerste "race" wees in twee jaar. Ons het vir die hele jaar omtrent niks gery nie. Ons het Sondag so 10km gaan ry en die afgelope twee oggende 4 uur opgestaan en so 3/4 uur op die spinners ge-idle. Jis maar op ons gevorderde ouderdom is dit donners moeilik as jy die klein "edge" wat jy gedink het jy het verloor het. Ons moet maar net aanhou en die inetsiteit verhoog want ons gaan 5600km ver vlieg Kaap toe vir die event en dit gaan ons donners baie geld kos!!!!!!! H daai klein edge wat jy van praat het ek nog nooit gehad nie nou moet jy weet hoe moeilik dit vir my is. Maar ja ek moet begin oefen BAIE OEFEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ja daarmee moet ek saamstem dit sal help as jy begin oeffen!!!!! Sammajoor reken my mos noudie aand as ek erenstig begin oefen en hy oefen niks dan sal hy my nogsteeds wegry' date=' hy wil my n wettenskap aangaan of met die Argus of met volgende jaar se 94.7. Wat dink julle daarvan moet ek die aanbod aanvaar of nie. Ek is nie bang vir n challenge nie, ons vrouens het nie ''egoes'' wat daaronder kan lei nie.[/quote'] Gaan ons R5000 daarop sit??????? Ek is nie bang nie wel net vir spinnekoppe en my ma Link to comment Share on other sites More sharing options...
Nomad Posted January 24, 2008 Share Sammajoor' date=' Dit lyk my jy sal maar jou bicycle moet intrade op 'n help-my-trap....[/quote'] Is jy Nomad????? Sammajoor is weg, Flying Cheetah is hoog en Nomad is op pad Greater Kuduland toe! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now