FanieFiets Posted October 20, 2011 Share Ek vermoed ek hetvanoggend ‘n gesteelde pinarello gesien wat ek wil hê jy dalk net moetrapporteer daar. Hetagter op ‘n (lyk soos konstruksie company bakkie) wit toyota hilux single cab, met klompkleurlinge, ‘n wit en swart pinarello (lyk baie nuut) gesien. Noudit mag dalk maar net ‘n ou stukkie rasistiese aanname wees, maar die prentjiehet nie gepas nie. Diebakkie se nommerplaat was CA 841 326 Wasin Maitland waar ek dit gesien het. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now