Jump to content

Recommended Posts

Posted
huh?????????

OK, laat ek gou verduidelik (nou dat ek klaar myself in die voet geskiet hetEmbarrassed) - BMC fan en Robotech is albei op pad om baie trotse pappas te word in die nuwe jaar.  Robotech weet al waarvoor hy in is, maar BMC het nog nie 'n koeking clue nie.  Ek stel voor julle begin 'n fietsry groep wat nuwe papps ondersteun.  hopelik kan julle darem een keer 'n maand uitkom en bietjie kyk hoe 'n fiets lyk.  So tussen 3 en 4 in die oggend wanneeer daai cute bondeltjie liefde nie skyt of soos 'n maer varke skree nie!

Julle k@k is in die pos boeties.  Lag maar nou, my tyd kom nogTongue
  • Replies 142
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
huh?????????

OK' date=' laat ek gou verduidelik (nou dat ek klaar myself in die voet geskiet hetEmbarrassed) - BMC fan en Robotech is albei op pad om baie trotse pappas te word in die nuwe jaar.  Robotech weet al waarvoor hy in is, maar BMC het nog nie 'n koeking clue nie.  Ek stel voor julle begin 'n fietsry groep wat nuwe papps ondersteun.  hopelik kan julle darem een keer 'n maand uitkom en bietjie kyk hoe 'n fiets lyk.  So tussen 3 en 4 in die oggend wanneeer daai cute bondeltjie liefde nie skyt of soos 'n maer varke skree nie!

Julle k@k is in die pos boeties.  Lag maar nou, my tyd kom nogTongue
[/quote']

Klink soos iemand issues het...

wat probeer jy vir ons se.
Posted
so laat ek my nie onderkry nie' date=' kyk maar wie sit volgende jaar in jou slip vir die eerste 2 kmLOL[/quote']

That's the spirit...don't let anyone ever say u didn't try....

Posted
Hey Nellie...

Jy't presies' date=' amper 10 keer so veel posts as my...

Cool

[/quote']

LOLLOLLOL oops, praat ek baieEmbarrassed

o...en is jy eintlik engels?

Moenie worry nie...jy kan praat so veel as wat jy wil...

Se my...wat het ooit van jou hijack accomplice geword...

Ek dink dit was Jellytot...

Sy's bietjie besig, maar ek het ander maatjies ook wat nie 'n slegte job doen nie!
Posted

Sy's bietjie besig' date=' maar ek het ander maatjies ook wat nie 'n slegte job doen nie!
[/quote']

Me think they want to be as good as u...

They're in training...gee kansWink
Posted
ja soos Robotech en Willehond

Haal eers die woud uit jou eie oog uit...

wat toe ek op skool was was dit splinter?

en jy was die een wat gese het ek kan op nellie se thread hijack!!

sorry nellie man, wil jy nie die hijack in 'n ander rigting stuur nie, iets soos wonder hoe gaan die weer wees op 26 Julie 2009
Posted

dis nie moeilik nie, kan ons nie die goalpost verskuif na 750 nie?

en net mrs colonel het my gehelp verlede week vir my 1000, so Robo, jy is gelukkig

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout