Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hi guy

 

We have a team of 3 mountain bikers

And we are looking for businesses or private sponsors

To help us with sum financial support .

I have CV,S of all the riders and a proposal that

I can Email to anybody how is intrested.

 

You can contact me @ hendrichbehrens@gmail.com

Posted

Hi Hendrich,

 

Eerste, en meeste van belang, en nie omdat ek n aap wil wees nie, maar jy sal seker moet maak dat alle engelse dokumentasie voldoen aan die gewone standaarde (b.v. Spelling en al daai).

 

Dan Gaan jy nodig he:

1. Ryer Profiele, insluitend alle stats soos ouderdom en races wat gewen is. Dit sluit ouderdom groep wenne in.

2. Wie die Span bestuurder gaan wees - Hy is die dude wat als gaan reel en die spul bymekaar gaan hou.

3. Wat jy wil doen met die geld.

4. Hoe jy blootstelling aan jou sponsors gaan gee.B.V. Races wat julle aan gaan deel neem, want dit gee die hoeveelheid oe wat hom sal sien.

 

Ek gaan nie vir jou jok nie, dis moelik om sponsors te kry, veral as die ouens nie juis groot name en wenners is nie. Maar die belangrikste is dat jy oop kaarte speel. Die mense sal jou nie sommer n Bussie, fietsie en al die lekker dinge gee nie. Maar Kits en klein goed soos bande en so is altyd onderhandelbaar.

 

Ek hoop dit help! Voorspoed!

Posted

Baie danki dit help baie .

 

En ja spelling is I swak punt

 

Maar die aner goed waar van gepraat het soos

Ryer profiele

Races wat al gewen is

Waar voor die geld gebryk sal word

En hoe ons blood stelling aan borge gaan gee

is als in n voorleging. Maar ek het gesukel om die

dokumente op te laai

Maar ek sal enige tyd al daai inligting vir iemand

kan stuur so dat hulle na als kan kyk

en ja bussies en fietse is nie moontlik ni

maar goed soos bande en dienste is op die

einde van die dag al wat mense nodig het

 

Baie dankie vir jou opinie dit gaan baie help

Posted

Sweet! EK sien ook jys in Potch, ken nou nie die Fiets winkels daar nie, maar as jy enige hulp en raad wil he, kan jy ook met Leon by Pro T Cycles in Klerksdorp gaan praat. Hys regtig n baie nice ou en uiters behulpsaam.

Posted

Okey dankie sal bietjie met hom gaan praat ..die winkels

in potch is maar baie pateties 90% van die mense hier

Laat hulle fiets by plek buite potch diens

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout