Jump to content

Recommended Posts

Posted
is julle ouens met die maan gepla???LOL

 

Zur  jy's weer lekker slim vir iemand wat gister agter ma se rok pante weg gekruip hetWinkWinkWink' date=' instede daarvan om SAAM met jou vriende ontbyt by die dam te gaan eet het.

 

Jy't 'n lekker wind waai dag gemisLOLLOLLOLLOL
[/quote']

 

my ma sal jou klap as jy sleg praat van haar dogtertjie.Big%20smile

 

 

maar ja, sou net so graag oppie fiets wou gewees het gister.
Posted

 

Zur  jy's weer lekker slim vir iemand wat gister agter ma se rok pante weg gekruip hetWinkWinkWink, instede daarvan om SAAM met jou vriende ontbyt by die dam te gaan eet het.

 

Jy't 'n lekker wind waai dag gemisLOLLOLLOLLOL

 

my ma sal jou klap as jy sleg praat van haar dogtertjie.Big%20smile

 

 

maar ja, sou net so graag oppie fiets wou gewees het gister.

 

Ongelukkig moet sommige mense werk die tyd van die jaar Angry anders gaan die take aways toe maak!   LOL
Posted
   

Ongelukkig moet sommige mense werk die tyd van die jaar Angry anders gaan die take aways toe maak!   LOL

 

Solank McD's nie toe maak nie is ek happy LOL
Posted
   

Ongelukkig moet sommige mense werk die tyd van die jaar Angry anders gaan die take aways toe maak!   LOL

 

Solank McD's nie toe maak nie is ek happy LOL

 

 

 

 

Nee! Exclamation  McD's is BAIE BAIE ongesond. Dead 

Gaan Steers/Wimpy/Debonaires/Fish Aways toe - baie beter vir jou!!!!!!  Thumbs%20Up
Posted
Nee! Exclamation  McD's is BAIE BAIE ongesond. Dead 

Gaan Steers/Wimpy/Debonaires/Fish Aways toe - baie beter vir jou!!!!!!  Thumbs%20Up

 

Hmm.  Bietjie moeilik om te glo.  Een + is ek het nog net hare in my kos gekry by steers Wimpy en Fish Aways.

 

By Mc D's het ek al creatures in my kos en koeldrank gekry.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout