Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek nog wakker en drink maar rustig n rooiwyn voor kaggel, want fiks is ek verseker ni! Toe ons hierdie jaar met di Epic da verby is, was dit n ander storie! Oop en toe oop en toe.......

  • Replies 102
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Dit was die mees ongeorganiseerde mors van geld en tyd nog! PPA se "back-up" planning is useless. Eers word 64km gekanseleer, sou saam "44" wegspring (wat nie eers bestaan het nie) toe hulle dit besef se hulle ons moet twee 34km laps doen, eerste lap toe ok en daarvandaan weet die marshalls nie wat aan gaan nie. Op die ou einde is daar 3 afstande vir die "68km" gedoen, naamlik 45, 55 en 60km...?!?!

Posted

So? How was it. If I have to guess I would say couple of route changes and lost riders?

Yep, jy kon nie meer reg wees nie! 60km roete is verander na 2x die 34km roete, maklik, toe nie..... Probleem is die 34 roete het uit 2 loops bestaan met n kruispunt in die middel. Het met 4 ryers graat en almal n ander kombinasie gery. Lykmy ek was van die min suckers wat altwee loops 2keer gery het. Nogtans goeie oefening gewees.

Posted

Dit was die mees ongeorganiseerde mors van geld en tyd nog! PPA se "back-up" planning is useless. Eers word 64km gekanseleer, sou saam "44" wegspring (wat nie eers bestaan het nie) toe hulle dit besef se hulle ons moet twee 34km laps doen, eerste lap toe ok en daarvandaan weet die marshalls nie wat aan gaan nie. Op die ou einde is daar 3 afstande vir die "68km" gedoen, naamlik 45, 55 en 60km...?!?!

Jammer om te hoor! Nou baie bly ek het dit geskip

Posted

Oja!...om alles te kroon, weet jy wat sit hulle in ons "Goodie bag"..??..n freakn kondoom!!! Haha, ja...wat de he'll!!??

Dis omdat hulle jou uit jou entry fee ge... het :clap:

Posted

Dit was die mees ongeorganiseerde mors van geld en tyd nog! PPA se "back-up" planning is useless. Eers word 64km gekanseleer, sou saam "44" wegspring (wat nie eers bestaan het nie) toe hulle dit besef se hulle ons moet twee 34km laps doen, eerste lap toe ok en daarvandaan weet die marshalls nie wat aan gaan nie. Op die ou einde is daar 3 afstande vir die "68km" gedoen, naamlik 45, 55 en 60km...?!?!

PPA is nie verantwoordelk vir die backup roete of marshalls nie dit is alles wedren organiseerders se verantwoordelkheid. Is ook geirreteerd oor hoe die race verloop het, maar voel nogal jammer vir die Wolseley mense, hulle doen alles vrywillig en tbv die ouetehuis en word elke jaar deur slegte weer getref. Kom ons hoop hulle gee dit nog n try volgende jaar en die weer speel saam, op n mooi dag is die 64km roete van die beste in die weste!

Posted (edited)

Ek was die wenner!!! 2keer die eerste loop afgerond met weer die begin loop! Ouens, pak trug jul poppe in jul kot, dit was iets anders! Kan nie dink dat ek soooo swaar gekry het nie, maar da was race fixing! Een mixed span wat di Knysna 200 gewen het, het my gat geskop.....������

Edited by Jorsie

Dankie Jorsie, jy was di ligpunt in my race! Toe ons sam jou klaar maak toe weet ek ons het n goeie race gehad! Darem nie aldag wat mens vir Jorsie van agter af inry!!!

Posted

Ekt nie gery nie maar sjoe daar was 'n paar kwaai manne op die einde. Paar wat 35 wou dien ht met 20 opgeindig ens ens. Stem saam met jorrie dat die mense van wolseley dit nou regtig sleg gvang ht. Mens moet maar goed eerder dalk afstel as dit sleg verloop as eerder try en regmaak en dit net nog erger maak.

Posted (edited)

I did 3 laps of the bottom route and one lap of the top route of the supposed 68 and ended on 59.2 km.

I was pretty much alone on the last lap so not sure if I was very slow or other guys did the top route twice?

Very confusing ended up doing a 3h18 which must have been slow judging by how many were already at the finish.

Edited by CapeLandy
Posted

Man dit was lekker. Ek weet nie waar ek gery het nie, maar het so 48km gedoen. Vir my is enige race, maak nie saak van die omstandighede n "outing". Ek kom so min by races uit dat as ek in die boland is moet ek ry. Die organiseerders kan ongelukkig nie die weer bestel nie en almal wat al n race georganiseer het sal weet dat as so iets gebeur dit n nagmerrie raak om mense op al die punte te kry wat nou skielik verander. Sterkte vir volgende jaar, dit sal beter gaan.

Posted

Ek en Jorsie lekke lank saam gery, tot ek besluit het op n "korter" roete! Haha!

Dankie Jorsie, jy was di ligpunt in my race! Toe ons sam jou klaar maak toe weet ek ons het n goeie race gehad! Darem nie aldag wat mens vir Jorsie van agter af inry!!!

Posted

Ek is nou honger en kan n bees óf n walvis opeet! Thanks Top Fuel for the insight into the 1x10 debate! Will contact youwhen my build gets to fitting the drivetrain! O, and also for kicking my ass and that on a SS! By the way, nice bike!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout